N4 Guest Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Esme Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Tracey P - Okt 2023
Algehele gradering
Veilig en skoon.
N4 Guest Lodge se terugvoer
Goeie dag Tracey,
Baie dankie vir die terugvoering op jul verblyf by ons.
Dit was heerlik om jul te he as ons gaste.
Vriendelike Groete
Esmé
Phola M - Apr 2023
Algehele gradering
Impersonal, nobody interacted with us in person. No kettle in 4B, no double bed. Not a great experience.
Jose F - Des 2022
Algehele gradering
Perfect for one night's sleep.
Sean F - Jul 2022
Algehele gradering
Te veel geraas van die pad.
N4 Guest Lodge se terugvoer
Goeie more Sean,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om terugvoering te gee.
Ek vra nogmaals onverskoning i.v.m. die dubbel beddens. Uit die 3 dubbel beddens kon ek slegs net 1 voorsien, omrede daar permanente gaste in is en hul al die ander dubbel beddens geneem het.
Geseende dag.
Vriendelike Groete
Esmé
Edna L - Nov 2021
Algehele gradering
Nie baie goeie kuier nie.
Vincent D - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig
Vincent D - Apr 2021
Algehele gradering
Die opsigter Ella lewer vriendelike en hulpvaardige diens. Sy is 'n stêr.
N4 Guest Lodge se terugvoer
Goeie dag Vincent,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om n resensie van N4 Guest Lodge te lewer.
Ons hoop om weer van diens kan wees in die toekoms.
Geseende dag.
Vriendelike Groete,
Esmé
Doné W - Feb 2021
Algehele gradering
Die swem- en braai-area was baie mooi en skoon.
Doné W - Feb 2021
Algehele gradering
Die swem- en braai-area was baie mooi en skoon.
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Thembekile T - Mrt 2020
Algehele gradering
The place is clean and good customer service.
N4 Guest Lodge se terugvoer
Good morning Thembekhile,
Thank you for making N4 Guest Lodge your chosen destination. Also taking the time submitting a review.
We are looking forward to seeing you in the future.
Have a blessed day.
Kind Regards
Esmé
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Maureen V - Mei 2019
Algehele gradering
Kamer was goed as jy net 'n bed vereis vir 'n aand.
Teresa D - Apr 2019
Algehele gradering
Nie op standaard nie.
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Bontle B - Okt 2018
Algehele gradering
The place was nice, but unfortunately we got the not so good looking rooms. I did speak to Esme about my dissatisfaction. Other than that everything was okay.
Elna V - Okt 2018
Algehele gradering
Maak seker jy kry waarvoor jy betaal en nie 2de beste nie.
Coetzee N - Aug 2018
Algehele gradering
Was baie lekker.
N4 Guest Lodge se terugvoer
Goeie dag Mr Coetzee,
Baie dankie dat jul by N4 Guest Lodge oornag het en tyd geneem het om jul ervaring te deel.
Hoop om jul weer by ons te huisves in die toekoms.
Geseende dag.
Vriendelike Groete
Esmé
Lebohang M - Des 2017
Algehele gradering
Clean nice environment.
N4 Guest Lodge se terugvoer
Good day Lebohang,
Thank you for making N4 Guest Lodge your chosen accommodation destination, and for taking the time to submit a review.
All the best for 2018.
Kind regards,
Esmé
Kedibone J - Okt 2017
Algehele gradering
I am very happy guys, keep it up.
N4 Guest Lodge se terugvoer
Good day Kedibone,
Thank you for making N4 Guest Lodge your accommodation destination and taking the time to review.
Hope you have a lovely day.
Kind Regards
Esmé
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Stephanie M - Apr 2017
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerN4 Guest Lodge se terugvoer
Goeiemore Stephanie,
Baie dankie vir die terugvoering.
Ek vra om verskoning vir die ervaring by ons.
Ons is ongelukkig nie die hele tyd in ontvangs nie, maar om die aankoms vir die gaste so maklik as moontlik te maak verskyn die kontak nommer van die lodge groot op die hek, om ons net te kontak met aankoms. Ons sou graag wou groet met u vertrek, maar met u vetrek het ons net vir gaste ontbyt bedien.
Die kamer tydens u verblyf, was 1 van ons grootste kamers wat ons beskikbaar het met 3 enkel beddens. U was slegs 1 persoon vir die aand. In die verlede het gaste die deure en deur struktuur beskadig tydens hul verblyf. Ons het goed gedink om dit te vervang met 'n gordyn. Die naweek gedurende u verblyf, was seker 1 van die warmste tye hier. Die skoonheid het ek opgevat met die skoonmaak dienste. Omrede daar nie genoeg spasie is by die kragprop is vir 'n spieel nie, is 'n spieel slegs 3 tree van die kragprop af.
Nogmaals omverskoning vir die verblyf by ons.
Heerlike dag.
Groete
Esmé
Jackie B - Feb 2016
Algehele gradering
Gemaklik.
N4 Guest Lodge se terugvoer
Goeie middag Jackie,
Baie dankie vir die terugvoering op julle verblyf by ons.
Ons hoop om julle weer by ons te huisves.
Heerlike middag.
Vriendelike Groete
Esmé
Anneri V - Mei 2015
Algehele gradering
Lekke!
Dwaine D - Okt 2014
Algehele gradering
Comfortable and neat
Kean P - Aug 2014
Algehele gradering
Ek en my vrou is albei lank, ons het net die bed te klein gevind.
David M - Jul 2014
Algehele gradering
Very peaceful.
Christine B - Mei 2014
Algehele gradering
So-so.
Venessa S - Apr 2014
Algehele gradering
It was a lovely place and i would recommend it to anyone had a lovely stay.
Christopher K - Apr 2014
Algehele gradering
We had a great stay
Nico L - Mrt 2014
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Tanya C - Mrt 2014
Algehele gradering
Very good
Pertunia S - Mrt 2014
Algehele gradering
Good stay
Veronica M - Mrt 2014
Algehele gradering
Lovely place to chill with family and friends
Boipelo N - Mrt 2014
Algehele gradering
The lodge is fantastic except that it doesnt have kitchen unit.
Taryn T - Mrt 2014
Algehele gradering
Good value for money
Bongani K - Mrt 2014
Algehele gradering
I had a wonderfull stay,
Gisela D - Feb 2014
Algehele gradering
Baie raserig langs die snelweg.
Celliers D - Feb 2014
Algehele gradering
Friendly service, and a good nights sleep
Natasha E - Jan 2014
Algehele gradering
Goed!
Mandisa S - Des 2013
Algehele gradering
No regrets, just happiness
Matshiamo L - Des 2013
Algehele gradering
Decent
Melvyne M - Okt 2013
Algehele gradering
Nice place!
Heste D - Okt 2013
Algehele gradering
Skoon en netjies.
- Kapasiteit: 36 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 18, Kraalhoek, Rustenburg, 0300, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom