Mufasa's Den
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Merlene Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 maande
Opsomming van Resensie
Belinda F - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Mufasa's Den se terugvoer
Baie dankie, Belinda. Ons strewe is om vir ons gaste waarde vir hulle geld te verskaf. Ons waardeer die terugvoer.
Natasja D - Des 2023
Algehele gradering
Ons as gesin saam met ouma en oupa het Mufasa's Den terdeë geniet.
Mufasa's Den se terugvoer
Baie dankie Natasja. Julle word opreg waardeer as gaste. Ons eerste resensie en dit maak my hart warm klop. Kom kuier gerus weer!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erika 97, Leeupoort Vakansiedorp, 0380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom