Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mufasa’s Den

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534 Mabula, Eenheid 151, Zebula Golf Estate and Spa, Zebula, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Mufasa’s Den is op Zebula Golf Estate and Spa in Bela-Bela, 'n dorpie in Limpopo, geleë. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Dié luukse huis beskik oor 4 slaapkamers en 4,5 badkamers en bied slaapplek aan 12 gaste. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die gastebadkamer het slegs 'n toilet.

Die leefarea beskik oor 'n sitarea met rusbanke, pooltafel en 'n kaggel, asook 'n eetarea en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus is.

Veilige parkering, gratis WiFi en braai geriewe is beskikbaar. Daar is 'n stoep met 'n boma, Jacuzzi, swembad en 'n eetarea wat met 'n pragtige uitsig spog.

Slaapplek

’n Bespreking by Mufasa’s Den sluit in:

Dubbelbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Plaas 534 Mabula, Eenheid 151, Zebula Golf Estate and Spa, Zebula, 0480, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534 Mabula, Eenheid 151, Zebula Golf Estate and Spa, Zebula, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cc63325644d79d2c60b54d3730a024521737be5f623d06c8cee220dd25fdd20623c8a858d213a943cafd45ab05e69be3813?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 12) Farm 534 Mabula Unit 151 Zebula Golf Estate and Spa 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.762434411591 27.953792214941
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem