Mount Ceder Blinkberg
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount Ceder, Koue Bokkeveld, Cederberg, 6836, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 550 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Mount Ceder Blinkberg bied ideale selfsorgverblyf, in die Cederberge en bied gaste 'n rits aktiwiteite. Dit is in 'n vallei omring deur ruwe berge. Die verblyf is op die hoofroete deur die Cederbergreeks.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 'n solderkamer en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die solderkamer het enkelbeddens en 'n aparte badkamer op die onderste verdieping met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, gasstoof en oond toegerus. Die aangrensende leefarea het 'n kaggel en lei na 'n dek. Ander geriewe sluit 'n braai-area en houtvuurwarmbad in.
Daar is ook 'n restaurant waar gaste heerlike etes kan bestel. Aandete is 'n driegangmaaltyd en moet 24 uur vooraf bespreek word. Aktiwiteite sluit bergfietsry, kanovaart, voetslaan, voëlkyk en swem in die rivier in. Gaste kan ook stap en swem op die perseel. Die verblyf is binne ryafstand van baie ander Cederberg-besienswaardighede en verskeie 4x4-roetes.
Die Cederberg-streek is net 2 en 'n half uur van Kaapstad af.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniek-middagete
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Adele Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 197
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Mount Ceder, Koue Bokkeveld, Cederberg, 6836, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount Ceder, Koue Bokkeveld, Cederberg, 6836, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom