Motswedi Gaste Plaas
- Kapasiteit: 36 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N12, Klipfontein318 Plaas, Erf 29, Maquassi Hills, 2650, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Motswedi Gaste Plaas bied oornag verblyf op 'n plaas wat tussen Klerksdorp en Wolmaransstad geleë is. Die plaas is gerieflik langs die N12, en naby verskeie hoofpaaie en bekende venues geleë.
Verblyf word in 3 enkel, 7 dubbel en 4 gesinskamers aangebied, wat elkeen 2 tot 4 gaste kan akkommodeer. Die enkel kamers het 2 enkel beddens, die dubbel kamers het elk 'n koningin grootte bed, en die gesinskamers het 'n koningin grootte bed, en twee enkel beddens. Al die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n mikrogolfoond, yskas en ketel in.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike braai geriewe op die perseël, en hout kan by ontvangs gekoop word. Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste - vooraf bespreking is noodsaaklik.
Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n elektriese hek met sekuriteits kode beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- N12, Klipfontein318 Plaas, Erf 29, Maquassi Hills, 2650, Noordwes
- Gaste dink Motswedi Gaste Plaas het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Noordwes
- Kapasiteit: 36 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N12, Klipfontein318 Plaas, Erf 29, Maquassi Hills, 2650, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom