Mossienes Kwekery
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Jaques Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Lucindy N - Mei 2024
Algehele gradering
"'n Lekker buitelig rivierlangs huisie.
Marianka B - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig.
Craig M - Apr 2024
Algehele gradering
Dankie - sien julle volgende jaar!
Kevin H - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Cherie V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker. Rustig en veilig.
Alta F - Okt 2023
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het!
Christo N - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was baie spesiaal.
Vianca K - Jun 2023
Algehele gradering
Lovely weekend getaway with great service. Fishing is fun and the nursery has a lot of variety.
Leon D - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was 'n ongelooflike mooi plek, stil en rustig, goeie geriewe.
Mossienes Kwekery se terugvoer
Goeie middag Leon,
Ons is baie bly julle het julle naweek by ons geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Mossienes groete
Frik B - Mei 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Melissa B - Mrt 2023
Algehele gradering
Gesin.
Neels G - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Niel D - Des 2022
Algehele gradering
Cosy and quiet.
Ansie B - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtig.
Mossienes Kwekery se terugvoer
Baie dankie. Ons is baie bly julle het julle tyd hier geniet.
Mossienes-groete.
Adrie P - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker en sal dit aanbeveel.
Quintus W - Apr 2022
Algehele gradering
Dit vreeslik geniet. Sal beslis die plek aanbeveel.
Ciska K - Jan 2022
Algehele gradering
Nice. but could use a bit of clean up. Very big spiders.
Danie C - Nov 2021
Algehele gradering
Baie mooi mense en baie mooi plek.
Fanie V - Nov 2021
Algehele gradering
Was rerig lekker!
Mossienes Kwekery se terugvoer
Ons is bly julle het julle tyd geniet by ons.
Mossienes groete
Chris B - Sep 2021
Algehele gradering
Het lekker gebly.
Mossienes Kwekery se terugvoer
Goeie more. Dankie vir die resensie. Ek sal graag wil uitvind wat was fout op die netheid van die eenheid sodat ek dit kan regstel. Wardeer julle terugvoer.
Mossienes groete
Jaques
Andrew B - Sep 2021
Algehele gradering
Sal beslis weer gaan, wou nie weggaan nie.
Francina L - Mei 2021
Algehele gradering
Vriendelike Afrikaanse mense. Baie rustig, heerlike plekkie om te ontspan van 'n gejaagde lewe.
Ruan S - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Francina L - Feb 2021
Algehele gradering
Netjiese, rustige verblyf op die wal van die Olifantsrivier.
Resia S - Jan 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en rustig.
Johan K - Jan 2021
Algehele gradering
Nie weer nie.
Lees meerTalita B - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik gerus. Stil in die natuur, lekker hamburgers!
Annerie N - Des 2020
Algehele gradering
Beautiful destination.
Roger M - Nov 2020
Algehele gradering
A pleasant, easy stay
Lees meerDeon V - Okt 2020
Algehele gradering
Rustigheid omvou deur die natuur, vars lug, hulpvaardige en vriendelike gasheer en -vrou, wonderlike ontbyt, pragtigeuitkyk oor rivier en aangrensend tot die Loskopdamreservaat.
Louis L - Feb 2020
Algehele gradering
Quiet and restful.
Lize D - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was net fantasties.
Hester B - Des 2019
Algehele gradering
Ek was bietjie teleurgesteld. Toe ons daar kom die aand wou hulle vir ons 1 van die kleiner plekkies gegee het.
Lees meerAnonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Paul B - Des 2019
Algehele gradering
Was baie aangenaam gewees.
- Kapasiteit: 19 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Wagensdrift-plaas, Langs die N11, Loskopdam, 1080, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom