Mosselkraker
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Whale-straat 12, Boggomsbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Mosselkraker is ’n pragtige selfsorgkothuis in ’n ou Kaapse-styl, wat deel van die Sandpiper Guest Cottages-portfolio is. Dit is in die pragtige en rustige kusdorpie Boggomsbaai in die Fransmanshoek-bewarea. Boggomsbaai is ongeveer halfpad tussen Gqeberha (Port Elizabeth) in die Oos-Kaap en Kaapstad in die Wes-Kaap.
Mosselkraker bied verblyf aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is op die solder, op die boonste verdieping en het 2 enkelbeddens, 'n slaapbank en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof en oond. Die eetarea het ’n etenstafel met 6 stoele. Die sitarea het ’n slim-TV waar gaste by hul eie rekeninge kan inteken, WiFi en vuurmaakplek. Daar is ’n enkelslaapbank in die sitarea vir 1 ekstra gas indien dit nodig is.
Gaste het toegang tot die geriewe by die Sandpiper Sport- en Ontspanningsentrum. Die ontspanningsentrum bied tennisbane, ’n sauna, en 'n muurbalbaan.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Fred Orban / Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 23
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Whale-straat 12, Boggomsbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Mosselkraker het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Boggomsbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Whale-straat 12, Boggomsbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom