Morakane Safari Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Gretha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Ruaan F - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Bridgette M - Jun 2023
Algehele gradering
Awesome.
Denise F - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was n heerlike oorbly met die diere sommer so op die voorstroep van ons pragtige verblyf en omgewing.
Vinodh S - Des 2022
Algehele gradering
Fantastic stay. Staff made our stay memorable. Thanks to all but especially Danie.
Tlamelo K - Nov 2022
Algehele gradering
Outstanding.
Rentia K - Sep 2022
Algehele gradering
Oorslaap vir troue.
Heino W - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasties, uitstekende diens, rustig.
Roelof B - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Morakane Safari Lodge se terugvoer
Beste Roelof
Baie dankie vir jul besoek aan Morakane asook vir die wonderlike terugvoering.
Ons hoop om jul vinnig weer by Morkane te verwelkom.
Vriendelike groete, Die Morakane Span.
Jennie V - Feb 2022
Algehele gradering
It is more of a men's hunting lodge.
Morakane Safari Lodge se terugvoer
Dear Jennie
Thank you once again for visiting Morakane Safari Lodge and for your review and feedback.
Best regards, The Morakane Team.
Lindie M - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige stukkie juweel.
Morakane Safari Lodge se terugvoer
Beste Lindie, baie dankie vir jul besoek en vir jou wonderlike terugvoering. Ons sien uit om jul weer by Morakane te verwelkom. Groete, Die Morakane Span.
Stephanus V - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker rustige plek om te rus.
Morakane Safari Lodge se terugvoer
Beste Stefan
Baie dankie vir jul besoek aan Morakane Lodge. Baie dankie vir jul mooi en positiewe terugvoering, dit word opreg waardeer.
Groete, en ons hoop om jul vinnig weer te verwelkom.
Nellie B - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstende waarde vir geld.
Morakane Safari Lodge se terugvoer
Beste Nellie
Baie dankie vir jul besoek aan Morakane Safari Lodge en ook vir die wonderlike terugvoering.
Ons hoop om jul weer by Morakane te verwelkom.
Groete, Gretha
Hannes D - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker kos, vriendelike mense en skoon en netjies!
Yolanda K - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Dennis M - Apr 2021
Algehele gradering
Luukse eenhede in ’ pragtige omgewing.
Lindy V - Apr 2021
Algehele gradering
Ontspanne atmosfeer.
William V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker gewees. Sal vir seker weer daar wil kuier.
Dawie R - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekend, uitsonderlik, voedsel vir die siel.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R34, Vryburg, 8601, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom