Mooisig Oornagverblyf
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mooisig 3, Reebok, 6503, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mooisig Oornagverblyf is op die eienaar se perseel in Reebok en is ideaal vir gaste op soek na oornagverblyf op pad na hul vakansiebestemming, aangesien Mooisig Oornagverblyf maklike toegang van die N2 bied.
Hierdie oopplan-eenheid bied verblyf aan 2 volwassenes en 'n kind. Dit het ’n dubbelbed en n slaapbank in een vertrek. Die badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Daar is ’n TV in die eenheid. Indien gaste DStv wil kyk, kan hulle hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en -afstandbeheer saambring. Eenheid het open view fasiliteit.
Neem asb. kennis dat hierdie eenheid nie kombuisgeriewe het nie, maar daar is wel ’n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is veilige onderdakparkeerplek en braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by Mooisig Oornagverblyf sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tommy En
Stephanie ...
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Mooisig 3, Reebok, 6503, Wes-Kaap
- Gaste dink Mooisig Oornagverblyf het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mooisig 3, Reebok, 6503, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom