Monte Rosa Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Andrea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Jare op LekkeSlaap 4
Opsomming van Resensie
Jonene B - Apr 2024
Algehele gradering
Net oorgeslaap maar die kamer was baie netjies en ons het niks kort gekom nie.
Stephan D - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon, gaaf, en rustig.
Johan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Ideale blyplek om omgewing te verken.
Linda T - Mrt 2024
Algehele gradering
I simply loved your complete place, rooms comfortable, and it's just peaceful and stunning.
Corne V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Ivan D - Feb 2024
Algehele gradering
Overall, a pleasant experience.
Annette C - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlike oorslaap in 'n pragtige woning.
Michelle J - Feb 2024
Algehele gradering
Peaceful, beautiful and a joy.
Charrise W - Des 2023
Algehele gradering
Tranquil, spotless, comfortable and well-located.
Louise V - Aug 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Monte Rosa Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou fantastiese komplimente. Ons waardeer die nota en terugvoering opreg. Kom kuier gerus weer.
Wynland groete.
Robin V - Apr 2023
Algehele gradering
Better than expected.
Monte Rosa Guesthouse se terugvoer
Robin thank you for the lovely review. We appreciate your feedback.
Do visit again, fondest regards.
Esté M - Nov 2022
Algehele gradering
Dit is baie netjies en gemaklik.
Monte Rosa Guesthouse se terugvoer
Hallo Este
Dankie vir jul besoek aan Monte Rosa Gastehuis. Ek waardeer jou terugvoer en dat jy die ingeslote ontbyt opsie onder my aandag gebring het. Ons het die nodige regstellings op die webtuiste aangebring en is dankbaar dat jy dit met my gedeel het.
So groei ons en daarmee saam strewe ons deurgaans na die beste.
Ons glo julle het die kuier geniet - tot volgende keer, groete.
Divahn M - Aug 2022
Algehele gradering
Aangename en luukse ervaring.
Elmarie D - Apr 2022
Algehele gradering
Peaceful, clean, luxurious and comfortable.
Jaco P - Jan 2022
Algehele gradering
Baie goeie ligging. Uitstekende gastehuis.
Monte Rosa Guesthouse se terugvoer
Jaco, thank you for your lovely review on Monte Rosa Guesthouse. We are so pleased that you enjoyed your stay.
Please come again, we would be honored to host you again.
Regards
Aldert V - Des 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies, gemaklik en veilig.
Monte Rosa Guesthouse se terugvoer
Thank you for your time to review us - we are grateful for all the feedback - "It's how we grow"
Much appreciated.
Kathy H - Okt 2021
Algehele gradering
Excellent.
Monte Rosa Guesthouse se terugvoer
Kathy thank you for your lovely review! It is most kind of you. We loved having you all here your group brought an amazing energy to Monte Rosa Guesthouse, refreshed us, and left us feeling enthused and excited. To host you was only a pleasure!
Do call again.
Claire V - Mei 2021
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet. Goeie diens en almal baie vriendelik.
Monte Rosa Guesthouse se terugvoer
Dearest Claire,
Thank you so much for choosing Monte Rose Guesthouse, and for your sincere comments - we really appreciate it!
Enjoy a fabulous weekend!
Regards.
Liezl S - Apr 2021
Algehele gradering
Riana was kind, helpful and friendly and the grounds and room were stunning!
Monte Rosa Guesthouse se terugvoer
Dearest Liezl,
Thank you for your kind words and fabulous comments.
It was a pleasure to host you and I really appreciate your booking with us.
Do visit us again, it will be awesome to see you again.
Stay safe.
Regards
Jacques En Lynette P - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit is 'n pragtige, skoon gastehuis.
Monte Rosa Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige komplimente and terugvoer - ons waardeer dit regtig opreg. Groete, tot volgende keer!
Jeannette V - Mrt 2021
Algehele gradering
Alles is baie mooi, skoon en uitstekende diens.
Monte Rosa Guesthouse se terugvoer
Thank you for the lovely compliments. We really appreciate your kindness. Love hosting you.
Regards
Riandi K - Jan 2021
Algehele gradering
Very beautiful guesthouse and relaxing atmosphere.
Monte Rosa Guesthouse se terugvoer
Thank you for the uplifting feedback, we appreciate your kindness.
See you soon, again.
Dirkie U - Okt 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike mense en kamers is ruim en baie netjies.
Monte Rosa Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your lovely note on Monte Rosa Guesthouse - it was a pleasure hosting you!
Fabulous guests.
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeeck-straat 17, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18