Moletani Game Ranch / Wildsplaas
Kry 35% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die D180, Modimolle, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R750R488 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Moletani Game Ranch bied chalets hoog op die heuwels met 'n uitsig op die Waterberge. Dié wildsplaas vorm deel van die Groter Waterbergbiosfeer en is perfek vir 'n safari-naweek buite die stad. Die naaste groot dorp is Modimolle (Nylstroom) wat ongeveer 9 km ver is.
Verblyf by Moletani word in 4 selfsorg-chalets en 4 enkelkamers gebied.
Elke chalet het slaapplek vir 4 of 5 gaste en beskik oor 'n volledige kombuisie en 'n sitarea. Sommige van die chalets het privaat stoepe, bomas en braaigeriewe. Die Eland-chalet is die naaste aan die swembad geleë.
Die standaardkamers het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gaste in hierdie eenhede deel die gemeenskaplike kombuis en die gemeenskaplike boma en braai-area.
Die lodge het 'n swembad en staproetes vir gaste.
Hangmatte, piekniekkomberse en kussings is by die lodge te huur.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Pia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Langs die D180, Modimolle, 0480, Limpopo
- Gaste dink Moletani Game Ranch / Wildsplaas het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die D180, Modimolle, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom