Moletani Game Ranch / Wildsplaas
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Pia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Jean M - Apr 2024
Algehele gradering
Soos gesê: Dit was ok.
Lees meerMoletani Game Ranch / Wildsplaas se terugvoer
Hallo Jean Marais, ons het verskillende opsies beskikbaar vir gaste. Die kamers het bv. en-suite badkamers met slegs storte en dan het ons weer sommige van ons chalets met baddens in en ander chalets met storte om voorsiening te maak vir kliente met verskillende voorkeure en begrotings. Die beste is om te lees deur elke eenheid en dan een te kies wat jou behoeftes die beste pas. Hoop on julle gou weer by Moletani te sien!
Lourens F - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Moletani Game Ranch / Wildsplaas se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, Lourens. Ons het intussen van die chalets se beddegoed verander en sien uit om julle weer by Moletani te ontvang.
Jaco W - Apr 2024
Algehele gradering
Saw a lot of game and had a lot of fun.
Moletani Game Ranch / Wildsplaas se terugvoer
Hi Jaco, thank you for the lovely review. We look forward to welcoming you to the ranch in the future again.
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Annette M - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons was by ons seun se rugbytoer, het elke aand soos 'n klip geslaap.
Moletani Game Ranch / Wildsplaas se terugvoer
Hi Anette, baie dankie vir jou terugvoer
Sienet H - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlike stil rustige atmosfeer. Goed vir die siel.
Kevin F - Mei 2023
Algehele gradering
Lovely accomodation.
Johan H - Mrt 2023
Algehele gradering
Dis 'n mooi plek, maar diens is swak.
Moletani Game Ranch / Wildsplaas se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering. ons sal jou per e-pos kontak om jou bekommernisse en onderhandelinge te bespreek en hoe ons kan verbeter.
Emil H - Mrt 2023
Algehele gradering
Clean, quiet, fantastic, just what we wanted and needed.
Estie N - Feb 2023
Algehele gradering
Ons was 'n familie van 13 wat oupa se 80ste verjaarsdag gevier het.
Lees meerMariette K - Okt 2022
Algehele gradering
Awesome beslis die moeite werd.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die D180, Modimolle, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom