Modderkloof Farm Accommodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marike Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 97
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Lillian M - Jan 2024
Algehele gradering
Home far from home.
Jessica P - Des 2023
Algehele gradering
Rustige, privaat, skoon netjiese plek. Veilige parkering.
Chantelle P - Okt 2023
Algehele gradering
Peaceful beauty.
Janet B - Okt 2023
Algehele gradering
Behulpsaam en gasvry ontvang.
Louise H - Okt 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Arno S - Okt 2023
Algehele gradering
It was an amazing stay. Everything was stunning and green with stunning views. Will definitely be going back.
Lauren K - Okt 2023
Algehele gradering
Lovely stay with beautiful views.
Tinus V - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtig.
Hanle P - Okt 2023
Algehele gradering
Ruim verblyf.
Nandri D - Sep 2023
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig.
Andries V - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Megan S - Apr 2023
Algehele gradering
Peaceful, tranquil and stunning views.
Marian N - Apr 2023
Algehele gradering
Very comfortable and enjoyable.
Sonja V - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderful stay, rustic farm environment with easy access.
Felicity W - Jan 2023
Algehele gradering
Our stay was above pleasant, we were welcomed by the most friendly hostess.
Hannah G - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Edwin S - Jan 2023
Algehele gradering
Perfekte akkommodasie.
Norman N - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker oorbly-plekkie.
Carina D - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig en stil op die plaas.
Eugene S - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Eran A - Okt 2022
Algehele gradering
Definitely worth staying and friendly service.
Karin L - Okt 2022
Algehele gradering
Die atmosfeer was idillies.
Venthea J - Sep 2022
Algehele gradering
We had a great weekend.
Cindy E - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Tessan V - Jun 2022
Algehele gradering
The house is set on a farm with beautiful scenery of the mountain and meandering hiking trails.
Melony C - Mei 2022
Algehele gradering
Modderkloof is 'n rustige plekkie op die plaas! Sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand. Vriendelik en puik diens. Die woonstel is baie netjies en skoon.
Denise R - Mei 2022
Algehele gradering
Was gerieflik.
Alan P - Apr 2022
Algehele gradering
Beautiful vineyard and fruit orchard with the backdrop of the Du Toits Kloof pass above.
Gareth L - Apr 2022
Algehele gradering
Absolutely beautiful farm venue.
Corne B - Jan 2022
Algehele gradering
Vinnig deur Paarl op pad na Wolseley.
Roelof M - Jan 2022
Algehele gradering
We had an amazing getaway at Modderkloof. Beautiful setting and friendly people (and dogs).
Hesta L - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Carlo G - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike skoon bed.
Ambrosia J - Des 2021
Algehele gradering
It was relaxing.
Tamryn B - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike gashere en honde, netjiese verblyf, pragtige ligging.
Elna K - Des 2021
Algehele gradering
Rustig, asemrowend mooi. Goed ingerig.
Simone M - Des 2021
Algehele gradering
Awesome, will definitely go again.
Carla O - Nov 2021
Algehele gradering
Ons het verskriklik lekker gebly en sal enige tyd weer bespreek by Modderkloof.
Deon B - Okt 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, mooi natuurskoon.
Samantha A - Okt 2021
Algehele gradering
Baie rustig, skoon en netjies.
Shereen C - Okt 2021
Algehele gradering
Excellent stay.
Ayshia D - Mrt 2021
Algehele gradering
It was peaceful just the right type of getaway after the hectic city life.
Lees meerNicola M - Feb 2021
Algehele gradering
Amazing!
Meagan P - Feb 2021
Algehele gradering
Ons was vriendelik deur eienaar verwelkom. Ons het net 1 aand oorgeslaap. Ek dink dit was te veel om te betaal vir 1 nag as gesin van 3.
Modderkloof Farm Accommodation se terugvoer
Goeiedag Meagan
Baie dankie vir jou terugvoering Meagan. As ons kyk na die gradering wat jy vir ons gegee het, 3 uit 5, vir al die kategorieë, is dit duidelik dat julle verblyf nie aan julle verwagtinge voldoen het nie. Daaroor is ons opreg jammer. Omdat dit vir ons belangrik is dat gaste hulle verblyf by ons moet geniet sal ons dit baie waardeer indien jy vir ons enige voorstelle kan gee wat ons kan verander of verbeter t.o.v sekuriteit, netheid ens. vir toekomstige gaste. Graag wil ons net die volgende noem. Ons 3 selfsorgeenhede is al 3 op dieselfde standaard en die een is nie luukser as die ander nie.
Omdat die oppervlak groottes verskil is ons pryse per eenheid en nie per persoon nie. Per persoon pryse sal dus verskil vir elke eenheid. Julle het die grootste eenheid, 100 vierkante meter, bespreek waarvan die koste R1900,00 per nag is, maar omdat julle slegs 3 gaste was het julle R1400,00 betaal. Julle het ook 'n kwotasie aangevra vir apartment 2 wat een slaapkamer plus 'n slaapbank in die kombuis of sit area waar 4 gaste kan slaap R1075,00 per nag. Die eenheid is heelwat kleiner, 50 vierkante meter, as die een wat julle bespreek het. Die kwotasie wat ons gestuur het vir julle was R850,00 per nag, korting van R225,00.
Ons is regtig jammer indien julle die groter eenheid bespreek het omdat jul verwagting was dat dit luukser is as apartment 2.
Ons hoop regtig dat ons julle weer eendag sal kan akkommodeer.
Vriendelike groete
Modderkloof farm accommodation
Bronwynne A - Feb 2021
Algehele gradering
Puik diens, ruim woonplek en genoeg slaapplek vir ons almal. Baie netjies en veiligheid is tops.
Inanda B - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlike ervaring op 'n wynplaas.
Anna M E - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik. Ruim. Rustig.
Magriet V - Des 2020
Algehele gradering
Die studio eenheid is keuring ingerig en daar is spesiale moeite met blomme en plantversierings.
Annida R - Des 2020
Algehele gradering
Baie mooi en skoon verblyf
Charmaine B - Nov 2020
Algehele gradering
The most amazing place, and it's a must visit.
Lee P - Sep 2020
Algehele gradering
Beautiful farm and people.
Dina - Marie P - Mrt 2020
Algehele gradering
Gerieflik, gesellig en rustig.
Erna V - Des 2019
Algehele gradering
Lekker rustige plaasatmosfeer.
Welma W - Okt 2019
Algehele gradering
Beautiful and lovely place.
Yvette C - Okt 2019
Algehele gradering
Scenic and close to Paarl.
Jacques H - Sep 2019
Algehele gradering
Baie rustig op die plaas.
Merkle S - Sep 2019
Algehele gradering
Perfect for our needs.
Modderkloof Farm Accommodation se terugvoer
Good morning Merkle
Thank you very much for taking the time to review our property. Your feedback is extremely valuable to us, as we strive to improve with each and every stay.
I am sorry that you did not inform us about the fact that the toilet did not flush properly and that the shower was blocked. As we are on a farm we make use of a septic tank and with the old oak trees around the house, it sometimes happens that the roots of the trees grow into the drainage pipes and blocked it. We did look into the problem and I am happy to inform you that we already did clean it and that all drainage is working well again.
About the noisy aircon, we did inform you upon arrival that we are experiencing problems with it and that we are waiting for the repair service to fix it/replace it. We had hope that the ceiling fan in the Apartment would help a bit in the meantime.
About the cooker top, there are 2 inductions plates with pots and pans in the Studio Apartment, but unfortunately no oven. Upon arrival I did show you where the 2 inductions plates were (beneath the microwave), I am sorry that you did not remember where to look for it.
Whilst an apology will regrettably not alter the outcome of your experience on this occasion, I do extend it with all sincerity.
Kind regards
Marike
Marike P - Sep 2019
Algehele gradering
Fantastic accommodation in a great location.
Izane F - Aug 2019
Algehele gradering
Prentjiemooi omgewing en pragtige kamers!
Trevor L - Jun 2019
Algehele gradering
Very good experience.
Coreen D - Mei 2019
Algehele gradering
Die verblyf ontvangs en atmosfeer was absoluut ongelooflik.
Li-ann J - Mei 2019
Algehele gradering
Lekker.
Corika R - Apr 2019
Algehele gradering
Ek wens ek kon langer daar gebly het.
Jeandre M - Mrt 2019
Algehele gradering
Sal definitief weer daar bly.
Alida F - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige, rustige omgewing.
Modderkloof Farm Accommodation se terugvoer
Dankie vir die tyd en moeite vir die terugvoering Alida. Ek is bly dat julle verblyf aangenaam was en dat ons ons mooi omgewing met julle kon deel.
Geen verskoning sal goed genoeg wees vir die feit dat jul badkamers nooit skoongemaak was tydens jul 5 dae verblyf nie. Ek het dit onder my skoonmaak personeel se aandag gebring dat dit ons plig is om toe te sien dat die plek 100% skoon is. Ons vra opreg om verskoning vir ons nalatigheid en vertrou dat jy weer eendag by ons sal oorbly. Net die mooiste.
Marike
Karel S - Des 2018
Algehele gradering
Die akkommodasie, ligging en area het 100% aan my verwagtinge voldoen en gehelp om my vakansie die sukses te maak waarvoor ek gehoop het.
Neelakshi M - Des 2018
Algehele gradering
Amazing!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Amazing!
Het 'n wonderlike tyd gehad. Baie rustig en stil. Ideaal vir 'n naweek wegbreek!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gerrie S - Aug 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs by die baie gerieflike eenheid in 'n pragtige omgewing teen billike tarief. Wat meer kan jy vra?
Christo P - Jul 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike gashere en 'n pragtige gasteplaas!
Liesl J - Mei 2018
Algehele gradering
Ek wens ek kon langer bly.
Brenda O - Mei 2018
Algehele gradering
Beautiful, peaceful, and very comfortable.
Hennie G - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig.
Ashwill F - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Andria L - Mrt 2018
Algehele gradering
Die woonstel was skoon, oulik, cosy en lekker spasie. Perfek vir 'n oorbly in Paarl.
Marie C - Mrt 2018
Algehele gradering
Veilige en rustige omgewing met netjiese, ruim vertrekke.
Evert V - Feb 2018
Algehele gradering
Ons het hier lekker gebly.
Hesta L - Jan 2018
Algehele gradering
Modderkloof het ons verwagtinge totaal oortref.
Ivan V - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Donna N - Okt 2017
Algehele gradering
Stilte vir siel en liggaam.
Vicky L - Okt 2017
Algehele gradering
Vredevol.
Danie D - Aug 2017
Algehele gradering
Lekker stil.
Lynette S - Aug 2017
Algehele gradering
Hemels
Tjarniel S - Jul 2017
Algehele gradering
Kon nie vir beter vra nie.
Amanda D - Mei 2017
Algehele gradering
Vyfster!
Suzette O - Apr 2017
Algehele gradering
Rustige atmosfeer in pragtige ou plaashuis, wat meer kan mens vra.
Chere C - Apr 2017
Algehele gradering
Ontspanne, wegbreek van stadslewe word aanbeveel, puik vriendelike diens.
Dawie En Annalise M - Mrt 2017
Algehele gradering
Rustige plaas-omgewing.
Kobus C - Mrt 2017
Algehele gradering
Eenvoudige, maar voldoende, skoon, netjiese verblyf in 'n baie rustige en fantastiese mooi omgewing.
Kerneels F - Mrt 2017
Algehele gradering
Boere, vriendelike gasvryheid.
Ansie L - Feb 2017
Algehele gradering
Ek was baie hartseer om van Modderkloof te vertrek!
Joseph N - Jan 2017
Algehele gradering
Mooie selfsorg.
Fran H - Nov 2016
Algehele gradering
Comfortable and good value for money.
Tiaan H - Okt 2016
Algehele gradering
Baie netjies en baie lekker.
Nick B - Okt 2016
Algehele gradering
Heerlik en rustig! Pragtig!
Stacy N - Jun 2016
Algehele gradering
We had a lovely stay!
Lees meerDee P - Jun 2016
Algehele gradering
Dit was ongelooflik rustig.
Ellen J - Mei 2016
Algehele gradering
Aangenaam.
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keerwederweg, Klein Drakenstein, Paarl, 7645, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom