MMooi Loop
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Tienie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Adre V - Jan 2024
Algehele gradering
Super!
Lyn B - Nov 2023
Algehele gradering
Perfect. Private. Clean. Great host.
Leslie H - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik gerus. Tienie was baie hulpvaardig en vrienedelik. Sal definitief weer daar kuier.
Paul K - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf, vriendelike gasheer, wonderlike plek.
Andrew T - Mrt 2023
Algehele gradering
We enjoyed the relaxed, peaceful atmosphere in this small seaside village.
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Antru G - Jan 2023
Algehele gradering
Very happy.
Anneke S - Jan 2023
Algehele gradering
Food for the soul.
Anette A - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Brian S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Sal aanbeveel.
Hennie L - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige plek. Alles wat mens nodig het.
Dirk C - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik, rustig gekuier.
Anna-christa R - Sep 2022
Algehele gradering
Baie oulike plekkie, sal dit aanbeveel.
Hennie V - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Charl D - Apr 2022
Algehele gradering
Die ligging is van so aard dat jy die gebou onder jou se muur te hoog is en jou uitsig belemmer.
Lees meerNeil V - Apr 2022
Algehele gradering
Knus, oorspronklik, prakties en alles-in-een en alles wat jy nodig het vir 'n heerlike rustyd.
Suna W - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik, skoon en gerieflik. Wonderlike gasheer.
Christelle R - Mrt 2022
Algehele gradering
Skoon, netjiese verblyf. Eienaars baie behulpsaam en vriendelik.
Diana K - Feb 2022
Algehele gradering
Lovely and well situated cottage in a beautiful village.
John S - Jan 2022
Algehele gradering
Absoluut asemrowend.
Hennie E - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Marlene O - Okt 2021
Algehele gradering
Comfortable.
Julie M - Okt 2021
Algehele gradering
Beautiful, clean, compact suite, equipped with everything you need for self-catering.
Barry G - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtig plek met ongelooflik eienaars.
John B - Mei 2021
Algehele gradering
Baie aangename plek.
Andra L - Apr 2021
Algehele gradering
'n Baie lekker plekkie om te bly vir 'n naweek.
Pieter G - Apr 2021
Algehele gradering
Knus wegbreek weg van die gejaag daarbuite!
Lees meerHermien Y - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Veronica D - Feb 2021
Algehele gradering
The stay was very pleasant and the room was adequate. However, the photo is misleading.
Marion M - Feb 2021
Algehele gradering
The unit is clean and modern and very comfortable.
Linnaea B - Feb 2021
Algehele gradering
Die eienaar was ons tegemoetkomend met verdere reëlings om ons gerieflik te laat voel.
Antoinette D - Des 2020
Algehele gradering
Het nie uitsig gehad nie, baie klein, yskas te klein, nie regtig privaat.
Christof C - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly en baie netjies en skoon.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Driehoekstraat 34, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18