Miss Daisy Apartment
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fouriestraat 16, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R980 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Miss Daisy Apartment is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die hartjie van Oudtshoorn. Hierdie knus woonstel aan die onderkant van die woonhuis, bied slaapplek aan 2 gaste. Gaste word veilige en gerieflike verblyf in 'n rustige ligging gewaarborg. Dit is die perfekte opsie vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n enkelplaat-induksiestoof, ruim yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-sitarea het 'n etenstafel en gemaklike sitplek waar gaste kan ontspan en die uitsig oor die swembad en tuin kan inneem.
Gratis WiFi, sonpanele vir beurtkrag en veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n elektriese hek beskikbaar. Gaste het toegang tot die swembad (op eie risiko) waar hulle kan afkoel op warm somersdae.
Let asb daarop dat toegang tot woonstel met enkele trappe gepaard gaan.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Santie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Fouriestraat 16, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Gaste dink Miss Daisy Apartment het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fouriestraat 16, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom