Merlot La Mer
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Jare op LekkeSlaap 5
Opsomming van Resensie
Jurgens P - Jan 2024
Algehele gradering
Kunstig, knus, smaakvol, baie stil en rustig.
Dawid S - Nov 2023
Algehele gradering
Ek het lanklaas so lekker gebly. Dit was awesome.
Merlot La Mer se terugvoer
Julle twee was prysgaste! Kom asb. weer kuier. Baie seën oor die Feestyd.
Kobus D - Aug 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing en vriendelike eienaar.
Merlot La Mer se terugvoer
Baie dankie Kobus, julle is enige tyd welkom.
Groete
El-ri G - Jul 2023
Algehele gradering
Gasvryheid, veiligheid en skoonheid!
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Louise L - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker plek.
Linda B - Feb 2023
Algehele gradering
Very rustic but very cute.
Theo R - Jan 2023
Algehele gradering
Gasvry en uiters vriendelik.
Merlot La Mer se terugvoer
Baie dankie aan julle. Kom kuier asseblief weer.
Zane I - Jan 2023
Algehele gradering
Helpful host, clean and neat accomodation with good amenties and location.
Franci V - Des 2022
Algehele gradering
Jy sal nie 'n beter, vriendeliker of meer behulpsame eienaar en gasvrou by enige ander plek kry nie. Verder is die plek lieflik met 'n uitsig oor die see en die berge.
Merlot La Mer se terugvoer
Franci, jy is die beste.
Cindy M - Des 2022
Algehele gradering
The Doll's House Unit is quirky and special.
Merlot La Mer se terugvoer
Thank you so much for your positive review. Do visit again.
Lizette M - Sep 2022
Algehele gradering
Beautiful room with everything one needs for an overnight stay.
Leon S - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker gebly!
Michiel H - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlik, gasvry en netjies!
Merlot La Mer se terugvoer
Dankie julle!
Charmaine K - Jul 2022
Algehele gradering
Alles was lekker, maar die stort was elke aand en oggend yskoud.
Merlot La Mer se terugvoer
So jammer oor die stort Charmaine, ek gaan dadelik aandag gee daaraan.
Christopher P - Jun 2022
Algehele gradering
Vriendlelike mense en baie goeie waarde vir geld!
Mark L - Okt 2021
Algehele gradering
Extremely pleasant!
Leazle S - Aug 2021
Algehele gradering
Beautiful, clean and safe environment.
Nathon A - Aug 2021
Algehele gradering
Overnight stay in a very cosy and charming cottage.
Dyle S - Jun 2021
Algehele gradering
Ongelooflik
Merlot La Mer se terugvoer
Dankie Dyle en Jackie. Julle was van daardie 'uitsoek' gaste .
Julle is enige tyd welkom
Danie L - Jun 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Merlot La Mer se terugvoer
Dankie julle, en met sulke gaste kon ons nie verkeerd gaan nie.
Linda en Sakkie
Marlene F - Mrt 2021
Algehele gradering
Vanaf aankoms tot vertrek puik - beste verwelkoming wat ons nog gehad het.
Johan P - Sep 2020
Algehele gradering
Baie oulike plekkie vir naweekreisiger.
Cathleen H - Feb 2020
Algehele gradering
'n Lekker ervaring.
Pieter V - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en opregte omgee. Pragtige kreatiewe interieur. Baie netjies. Gemaklike slaapplek. Goed toegeruste kombuisie.
Hans H - Okt 2019
Algehele gradering
Fantasties tot die mag fantasties.
Brent C - Sep 2019
Algehele gradering
Just awesome of a stay.
Peter P - Aug 2019
Algehele gradering
Good hospitality, extremely comfortable accommodation.
Petra T - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik!
Willem P - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Sonet C - Des 2018
Algehele gradering
Ek was tevrede met die verblyf en sal dit aanbeveel.
Erica V - Okt 2018
Algehele gradering
Ek reis baie maar het nog nooit op sulke wonderlike mense afgekom nie. Ek sal beslis weer teruggaan.
Alinda L - Sep 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik met baie gasvrye vriendelike mense. Kan hierdie verblyf wel aanbeveel.
Merlot La Mer se terugvoer
Beste Alinda,
Baie dankie vir jou resensie op Lekkeslaap, ek waardeer dit. Alles van die beste vir jou en veilig terugreis na jou tweede huis daar ver in die vreemde.
Groete
Linda
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arendstraat 59, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom