Mastersview
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Susan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 9 maande
Opsomming van Resensie
Cornelia V - Apr 2024
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou. Pragtig.
Mastersview se terugvoer
Dit was lekker om jou hier te ontvang, Cornelia. Kom kuier weer vir ons in die Boland!
Colette V - Mrt 2024
Algehele gradering
Such a lovely place with an awesome view.
Mastersview se terugvoer
Dankie dat ons julle hier kon akkommodeer. Kom kuier weer vir ons!
Rozelle P - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was so ontspannend! Pragtige uitsig. Gasvrou baie oulik.
Adolph J - Feb 2024
Algehele gradering
Ek het baie lekker daarso gebly.
Anel M - Nov 2023
Algehele gradering
Die ideale plek om net te ontspan!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Masters-weg 22, Van Riebeeckpark, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom