Maroela Bushveld Lodge
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noodhulpplaas 152, Bela-Bela, 014, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 20)
Beskrywing
Maroela Bushveld Lodge is 'n selfsorg-wildlodge op 'n privaat plaas, sowat 13 km vanaf Bela-Bela. Dis ideaal vir 'n gesin of vriendegroep van 20 vir 'n bosveldwegbreek.
Verblyf by Maroela Bushveld Lodge bestaan uit 3 chalets, 1 sentrale boma met 'n binnestort en 'n buitestort en -bad, 'n vermaakarea met 'n veerpyltjiebord, 'n swembad en 'n kombuisarea. Die kombuis het 'n pizza-oond, kroegarea, yskas en 'n gasstoof.
Die eerste chalet bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 dubbelbeddens. Die leefarea het 'n enkelbed en is langs die kombuis wat met 'n gasstoof en 'n -yskas toegerus is.
Die tweede chalet bied slaapplek aan 5 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die eenheid het 2 dubbelbeddens en 1 driekwartbed. Die privaat badkamer is apart en het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het ook 'n gasstoof en 'n -ketel.
Die derde chalet bied slaapplek aan 8 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Dié eenheid het 8 enkelbeddens en bied toegang tot 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het ook 'n gasstaander en 'n -ketel.
Die eenheid is ten volle van elektrisiteit voorsien. Gaste kan ook wildritte bespreek. Die plaas is die tuiste van verskeie wildspesies, insluitend die koedoe, blouwildebees, impala, blesbok, sebra, bosbok en die duiker.
Slaapplek
’n Bespreking by Maroela Bushveld Lodge sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anneline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jare op LekkeSlaap 5
Ligging
- Noodhulpplaas 152, Bela-Bela, 014, Limpopo
- Gaste dink Maroela Bushveld Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noodhulpplaas 152, Bela-Bela, 014, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom