Marikal Guesthouse
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Schroderstraat 131, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R795 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Marikal Guesthouse is in Upington en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger, familiebesoekers en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Die gastehuis beskik oor 2 slaapkamers en elkeen bied slaapplek aan 3 gaste. Die kamers het elkeen 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kamers het elkeen 'n TV met OpenView, 'n mikrogolfoond, yskassie en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Marikal Guesthouse is 1,2 km vanaf die Kalahari Mall, 800 m vanaf Duineveld Hoërskool en 500 m vanaf die MediClinic.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3/5
Marika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Schroderstraat 131, Upington, 8800, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Blydeville Upington Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Schroderstraat 131, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom