Marie's Flat
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mosselkrakerstraat 22, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R550 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Marie's Flat is aan die agterkant van die eienaars se huis geheg. Dié woonstel is in Gourits geleë, sowat 40 km vanaf Mosselbaai. Dit is die perfekte wegbreekbestemming vir diegene op soek na verblyf weg vanaf die stad se gewoel.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Altwee slaapkamers het 'n dubbelbed. Daar is ook 'n badkamer en 'n ten volle toegeruste kombuis.
Die eenheid het braaigeriewe en DStv is opsioneel.
Marie's Flat is stapafstand vanaf die strand en lekker visvangbestemmings, nie net al langs die kus nie, maar ook in Gouritsrivier.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 56
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Mosselkrakerstraat 22, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
- Gaste dink Marie's Flat het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Gouritsmond Gouritz Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mosselkrakerstraat 22, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom