Map of Africa Wilderness Glamp Caravan Chill Pad
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Remskoenstraat 335, Hoekwil, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Map of Africa Wilderness Glamp Caravan Chill Pad is op 'n gasteplaas van 5 hektaar in Hoekwil in Wildernis. Verblyf is beskikbaar vir 2 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die privaat karavaan het 'n dubbelbed en daar is 'n buitebadkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Geriewe in die kamer sluit 'n mikrogolf, broodrooster, ketel, enkelplaatgasstoof en 'n yskas in. Buite is daar 'n etenstafel en 'n mooi uitsig oor die woud en die see in die verte. WiFi word voorsien.
Die verblyf is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en daar is vrylopende hoenders wat op die werf rondskrop. Verskeie voëlspesies insluitend die blouvisvanger, loerie, bruinkopvisvanger, withalskraai, hoepoe, arend en uil noem hierdie plaas hul tuiste.
Slaapplek
’n Bespreking by Map of Africa Wilderness Glamp Caravan Chill Pad sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ligging
- Remskoenstraat 335, Hoekwil, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Remskoenstraat 335, Hoekwil, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom