- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 474 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Scheidingstraat 247, Pretoria, 0002, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 570 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Manhattan Hotel is 6 minute vanaf die Gautreinstasie in Pretoria. Dié hotel is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers wat op soek is na oornagverblyf in die middestad.
Daar is 187 kamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens, 'n koninggrootte-bed of 'n dubbelbed, asook 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook lugversorging, gratis WiFi, TV met sekere DStv-kanale, haardroër, kluis en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt en ander maaltye word in die restaurant op die perseel bedien. Die hotel het ook 'n kroeg waar musiekkonserte soms gehou word, 'n gimnasium en 'n spa. Die konferensie-venue kan gehuur word en troues kan ook hier gehou word.
'n Pendeldiens, privaat vervoer en toere kan gereël word. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Manhattan Hotel is naby museums, Sunnypark Winkelsentrum, Departement van Handel en Nywerheid, Louis Pasteur Privaat Hospitaal en 'n Medikliniek, en ander sake- en vermaakgeriewe.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Portier
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Nagportier
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Drankies ingesluit
- Middagete
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.1/5
Gloria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Scheidingstraat 247, Pretoria, 0002, Gauteng
Sien meer verblyf in Pretoria SSB Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 474 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Scheidingstraat 247, Pretoria, 0002, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom