Madikela Wildlodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Carol Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 123
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Lida N - Mei 2024
Algehele gradering
Natuurskoon, stilte, rus en vrede! Ons gaan beslis weer terug!
Susan D - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekend, baie lekker.
Ruan C - Apr 2024
Algehele gradering
Stil en ontspannend.
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Ilze S - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig met asemrowende uitsig.
Hennie V - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekend en waarde vir geld en baie privaat en rustig.
Rene S - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig.
Lize V - Jan 2024
Algehele gradering
Stilte en skoon lug, sal vir seker weer en weer gaan.
Elna J - Des 2023
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek gewees.
Sonja V - Des 2023
Algehele gradering
Rustig.
Rentia E - Des 2023
Algehele gradering
Ontspan in vrede.
Petro V - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Kobus V - Des 2023
Algehele gradering
Dit was baie rustig in die natuur. Ons het lekker ontspan.
Nadia V - Nov 2023
Algehele gradering
Ongelooflik rustig.
Mauritz O - Nov 2023
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld. Niks meer nodig vir 'n romantiese egbreek nie.
Madikela Wildlodge se terugvoer
Thank you for your lovely review. Much appreciated.
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Erika V - Nov 2023
Algehele gradering
If you need peace and quiet, this is the place to book.
Lees meerJohan S - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker en awesome.
Chantelle S - Sep 2023
Algehele gradering
Need upgrades, clear communication and direction.
Mj S - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike wegbreek.
Kobus B - Aug 2023
Algehele gradering
Fantasties! Ons batterye is herlaai.
Hendrik V - Jul 2023
Algehele gradering
Stil, rustug en alles werk.
Fanus V - Jul 2023
Algehele gradering
'n Welverdiende wegbreek.
Hendrik D - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker naweek, sal weer terugkeer.
Marius M - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker, uitstekende ligging net buite Vaalwater, baie om te doen in omgewing.
Kim S - Mei 2023
Algehele gradering
Perfect quiet and tranquil getaway!
Madikela Wildlodge se terugvoer
Thank you for visiting, Madikela, and also for your very kind review.
Kerry R - Mei 2023
Algehele gradering
Quiet and private, but in need of an upgrade.
Zelna V - Apr 2023
Algehele gradering
Dis die plek om jou siel te laat rus.
Lees meerWillem S - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker diep in die natuur ver weg van die stadsgewoel.
Lees meerAlda S - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasies lekker!
Romandi W - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek met 'n ongelooflike uitsig.
Marie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik in die bos.
Theuns P - Mrt 2023
Algehele gradering
Beste waarde vir geld wat ons in 'n lang tyd gekry het!
Ruan C - Feb 2023
Algehele gradering
As jy soek vir stilte en privaatheid is hierdie die plek vir jou.
Madikela Wildlodge se terugvoer
The fridge in Sandstone does not need replacing. You are aware of the hours of load shedding and when guests arrive they put a lot of items in the fridge and while unpacking usually leave the fridge door open. It takes a long time for the fridge to make up for all the warm and cool items which have been placed in the fridge.
Shaun P - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Tanya C - Jan 2023
Algehele gradering
The views are breathtaking, the Chalets need small upgrades, but we stayed for 7 nights and we didn't want to come home. The Jacuzzi was amazing. The swimming pool area is amazing and we were able to relax and unwind as it's so peaceful there. Next time I go I will take extra lighting and my airfryer.
Uri H - Jan 2023
Algehele gradering
Peaceful and quiet, nice facilities.
Chris V - Des 2022
Algehele gradering
Peaceful, quiet and relaxing. Fantastic.
Anel B - Des 2022
Algehele gradering
Onbeskryflik mooi en rustig.
Kobus B - Okt 2022
Algehele gradering
Sien julle beslis weer. Asemrowend en een lekker jol.
Jeanette D - Okt 2022
Algehele gradering
Bosveld-wegbreek.
Carlos D - Okt 2022
Algehele gradering
Relaxing.
Anton L - Sep 2022
Algehele gradering
Wat 'n great naweek. Mal oor die privaatheid. Sal verseker weer gaan.
James K - Sep 2022
Algehele gradering
Peaceful bush retreat.
Carlos D - Sep 2022
Algehele gradering
Awesome, very relaxing, what I needed.
Brennan S - Aug 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Madikela Wildlodge se terugvoer
I'm so sorry you had a bad experience during your stay here.
Can you be more specific regarding your complaint regarding the bedding?
Was it the mattress or the linen that you had a problem with?
Dirk W - Aug 2022
Algehele gradering
See stars.
Madikela Wildlodge se terugvoer
Good day Dirk, thank you once again for visiting us at Madikela. Thank you also for your very kind and generous review which goes such a long way to helping us in this business. Many thanks for gifting Chris, he has asked me to pass on his thanks, for the very useful solar light which will come in super useful during these loadshedding times.
Rickus V - Mei 2022
Algehele gradering
Beslis 'n wegbreek!
Leon K - Mei 2022
Algehele gradering
Was amazing and quiet.
Alida V - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig en vrede.
Annelize D - Mrt 2022
Algehele gradering
Goeie rus vir die siel.
Marius J - Feb 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Andre Potgieter N - Jan 2022
Algehele gradering
Baie kekker.
Deon S - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike stilte.
Marthie N - Jan 2022
Algehele gradering
Was a relaxing stay with nature and wildlife.
Emile D - Des 2021
Algehele gradering
Fantastiese natuur-uitsigte met wild van baie klein tot groot!
Lees meerVryheidsfront Plus L - Des 2021
Algehele gradering
Madikela is 'n plek waar jy rus vind, weg van die alledaagse gejaag.
Jason M - Des 2021
Algehele gradering
Die weg kom was fantasties en ons het lekker gebly by Madikela.
Ernie B - Okt 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
Gerhard N - Okt 2021
Algehele gradering
Netjiese luukse chalet met asemrowende uitsigte.
Madikela Wildlodge se terugvoer
Thank you for your very kind words. I hope you will visit Madikela again in the near future.
Johan N - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig en weg van stadsgeraas.
Martin C - Sep 2021
Algehele gradering
Ontspane, stil en weg van als.
Madikela Wildlodge se terugvoer
Good day Quincy, Thank you for your review. To be more specific I would like to ask you what was lacking and how can I improve the customer service. Please be specific. Thank you.
Lisa L - Sep 2021
Algehele gradering
Baie rustig en baie netjies.
Tanya S - Aug 2021
Algehele gradering
'n Ware rustige, lui wegbreekplek.
Letitia B - Aug 2021
Algehele gradering
Absolutely excellent.
Karl H - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker rustig en die fasiliteite is skoon en netjies.
Mark L - Apr 2021
Algehele gradering
Beautiful Bushveld Tranquility
Sean R - Apr 2021
Algehele gradering
Amazingly beautiful and pure African bush silence.
Johan M - Mrt 2021
Algehele gradering
Net die plek!
Charl D - Feb 2021
Algehele gradering
Rustige, stil en privaat wegbreek.
Jaques K - Jan 2021
Algehele gradering
Vryheid en rustigheid.
Tommie B - Des 2020
Algehele gradering
As jy wil rus en kwaliteittyd saam 'n geliede wil bestee is dit die plek.
Madikela Wildlodge se terugvoer
Thank you for your review.
Martie V - Des 2020
Algehele gradering
Was rustig en aangenaam.
Madikela Wildlodge se terugvoer
Good day Martie, We value your feedback but it would help if you were more specific regarding what your expectations were..
Lodri M - Des 2020
Algehele gradering
Rustig en stil.
Kobus V - Nov 2020
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Morne V - Nov 2020
Algehele gradering
Awsome still wegbreekplek.
Gerrit F - Nov 2020
Algehele gradering
Die rustigste 3 dae wat ek in 'n lang tyd gehad het.
Lees meerLana P - Nov 2020
Algehele gradering
Glad nie soos geadverteer.
Lees meerBarbara L - Sep 2020
Algehele gradering
Baie rustig en skoon en netjies.
Esme V - Sep 2020
Algehele gradering
Ontspannend en rustig.
Helena J - Sep 2020
Algehele gradering
Amazing breakaway with family.
Michiel D - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker en rustige bosveldbestemming.
Andrew O - Aug 2020
Algehele gradering
The stay in the unit was very calming and is a must for honeymooners.
Yvonne R - Aug 2020
Algehele gradering
Pragtige omgewing. Ons het heelwat wild gesien en kon lekker stap en fietsry. Al was daar baie sand!
Helena D - Mrt 2020
Algehele gradering
Fantasties!
Jj S - Mrt 2020
Algehele gradering
Rustige omgewing. Goeie uitleg van eenheid. Beslis troeteldiervriendelik.
Annelien M - Feb 2020
Algehele gradering
Dit was fastasties gewees!
George S - Feb 2020
Algehele gradering
So pleasant and relaxing!
Maretha B - Jan 2020
Algehele gradering
Onvergeetlik. Stilte, uitsig, rustig.
Annelie B - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Carolynn V - Des 2019
Algehele gradering
Rustige stilte in die bos.
Carmen B - Des 2019
Algehele gradering
Ongelooflike plek! Baie versteek en afgesonder. Perfek vir 'n wegbreek saam jou lewensmaat.
Jacques T - Nov 2019
Algehele gradering
Pragtig.
Rian N - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese wegbreeknaweek met fantastiese privaatheid en stilte.
Monique B - Sep 2019
Algehele gradering
Baie rustig!
Stefan F - Sep 2019
Algehele gradering
Sielsrus.
Lees meerElaine S - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker, baie privaat en die stilte is presies wat ons gesoek het.
Ida V - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Andrew F - Jun 2019
Algehele gradering
Nice and quiet and restful.
Johan V - Mei 2019
Algehele gradering
Awesome.
Anneke T - Apr 2019
Algehele gradering
Net wat nodig is om 'n mens se batterye te laai.
Lindsay S - Mrt 2019
Algehele gradering
Little piece of heaven.
Karel P - Jan 2019
Algehele gradering
Wonderlik wonderlik.
Len J - Jan 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Simon B - Jan 2019
Algehele gradering
Peaceful in nature.
Jancarel N - Jan 2019
Algehele gradering
Fantasties, baie lekker plek, weer was bietjie goor, maar die warm swembad by die huis was a fees!
Lizelle B - Des 2018
Algehele gradering
3rd Christmas in a row we have spent here, each time in a different unit. Loved them all!
Amorie F - Des 2018
Algehele gradering
'n Lekker plek met baie hoogtepunte, maar ook 'n paar laagtepunte.
Lees meerMariechen D - Des 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Lynette D - Sep 2018
Algehele gradering
Awesome!
Tracy V - Sep 2018
Algehele gradering
A great place to reset the soul!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Wonderlike plek om rus vir die siel te kry!
Dit is die tweede keer wat ons hier bly en ons sal weer terugkom. Dit is so privaat en rustig en jy kry regtig kans om rust vir jou siel te kry. Dankie Carol!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Nadine V - Apr 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Hannes V - Mrt 2018
Algehele gradering
Totale ontspannende atmosfeer in die bosveld! 'n Juweel!
Phillip V - Jan 2018
Algehele gradering
An awesome place to spend a few days at.
Buks C - Jan 2018
Algehele gradering
Nie na verwagting vir 'n 4,5-ster plek nie.
Lizelle B - Jan 2018
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike wegbreek! Alles wat mens nodig het!
Romien B - Nov 2017
Algehele gradering
Mooier as die foto's.
Lees meerKerry-leigh V - Okt 2017
Algehele gradering
Excellent.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend.
Dit was ons tweede keer by Madikela. Ons sal binnekort weer terug wees.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dominique J - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Talanta D - Okt 2017
Algehele gradering
Rustig still en genoeg privaatheid.
Pieter G - Aug 2017
Algehele gradering
Ongelooflik.
Linda V - Aug 2017
Algehele gradering
Awesome, peaceful and private.
- Kapasiteit: 33 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Posbus 37, Vaalwater, Waterberg, 0530, Limpopo