Love, Joy and Peace Cottage
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Hermi Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 93
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Martie V - Apr 2024
Algehele gradering
NvT.
Marcelle S - Feb 2024
Algehele gradering
Rustige stads verblyf.
Albert S - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig, privaat, alle fasilitiete wat nodig was.
Santa W - Feb 2024
Algehele gradering
Het die kort kuiertjie geniet, en sal definitief die plek aanbeveel.
Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Dankie Santa, dit was lekker om jou te ontvang! Altyd weer welkom!
Itani M - Des 2023
Algehele gradering
It was good.
Anke R - Nov 2023
Algehele gradering
Homey, clean and beautiful - will recommend to anyone.
Annette V - Okt 2023
Algehele gradering
Dit is privaat en was gerieflik geleë.
Tanya V - Okt 2023
Algehele gradering
Ontspannend, goed geleë, alles wat nodig is vir 'n kort verblyf.
Marietjie L - Okt 2023
Algehele gradering
Die Love, Joy and Peace Cottage bevat alles wat nodig is. Dit is veilig, skoon en besonders netjies.
Lezanne D - Sep 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier en gebly by Love, Peace and Joy.
Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Baie dankie, Lezanne, ons sal jul weer met graagte ontvang.
Hermi
Natasja P - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Lindy W - Sep 2023
Algehele gradering
A lovely experience, clean, comfortable and friendly host.
Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Thank you, Lindy, you will always be welcome again.
Jurie O - Aug 2023
Algehele gradering
Goeie diens en gasvryheid.
Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Baie dankie, Marcia, jul is altyd weer welkom.
Charlene G - Jul 2023
Algehele gradering
Gasvryheid. Ons was baie goed ontvang.
Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Dankie, Charlene, jul is altyd weer welkom.
Menandie D - Jul 2023
Algehele gradering
Geriflik geleë en netjies.
Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Baie dankie, Menandie, jul is altyd weer welkom.
Gert H - Jun 2023
Algehele gradering
Baie warm ontvangs.
Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Jul is altyd weer welkom. Baie dankie.
John Henry S - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie.
Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Baie dankie. Jul is altyd weer welkom.
Surina V - Jun 2023
Algehele gradering
Kon die omgee en liefde voel!
Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Naie dankie vir die mooi resensie Surina. Julle sal altyd welkom by ons wees. Liefde
Hendrik P C V - Jun 2023
Algehele gradering
Hosts very helpful and kind.
Liza S - Mei 2023
Algehele gradering
Beslis 'n moet-verblyf.
Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Baie dankie Liza vir die mooi resensie. Julle is altyd weer welkom. Julle was wonderlike gaste.
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Jenny R - Apr 2023
Algehele gradering
Aangename ondervinding.
Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Dankie Jenny vir die mooi resensie. Julle is altyd weer welkom. Liefde
Diana S - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike plekkie om in te oornag.
Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Baie dankie Diana. Waardeer die boodskap. Julle is altyd weer welkom.
Alet W - Mrt 2023
Algehele gradering
So rustig en skoon.
Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Baie dankie Alet. Waardeer jou resensie. Ons ontvang jou graag weer.
Nelie E - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing, sal aanbeveel vir diegene wat na Groenkloof hospitaal moet gaan.
Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Baie dankie Nelie. Waardeer die mooi resesensie. Jy is altyd weer welkom.
Renita K - Jan 2023
Algehele gradering
Gasvry en behulpsaam.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Menandie D - Des 2022
Algehele gradering
Rustig, netjies en naby aan hospitaal.
Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Menandie baie dankie vir die resensie. Jy is altyd weer baie welkom.
Roelien B - Des 2022
Algehele gradering
Wonderful.
Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie. Waardeer dit, julle is altyd weer welkom.
Amelia J - Nov 2022
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Julle is altyd weer welkom.
Sarie G - Nov 2022
Algehele gradering
Perfek vir kort verblyf.
Vanessa D - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Willie K - Okt 2022
Algehele gradering
Hekke van die buurt is gesluit na ses, kan nie in buurt ingaan nie.
Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Ek is jammer dat die buurt se hek aan die Fonteine se kant 18:00 sluit. Die ander 2 hekke is wel oop. Dit is maar vir veiligheid vir die hele buurt. Ons bly gelukkig 2 blokke van die hoofhek af. Ek glo die kommunikasie was 'n misverstand want alle inligting is 3 dae voor die tyd gekommunikeer. Die gas en eienaar se nommer verskyn op die bevestiging epos. Ons is jammer oor die misverstand.
Michael P - Sep 2022
Algehele gradering
The location was perfect as we needed to visit the Groenkloof Hospital.
Mandie F - Sep 2022
Algehele gradering
Awesome gewees.
Sharlene P - Sep 2022
Algehele gradering
Dit is 'n heerlike plek.
Vosloo C - Sep 2022
Algehele gradering
No problems - friendly service.
Adéle V - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies, maar sonder warm water.
Lees meerLove, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Dankie Adele vir die resensie! Jammer oor die ongerief van die warm water ons sal daarna kyk, maar die eerste klagte wat ons daaroor ontvang. Dalk met loadshedding te down gehad.
Groete Hermi
Willem V - Aug 2022
Algehele gradering
Knus tuinkothuis.
Hans P - Aug 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en sentraal.
Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Baie dankie Hans vir die goeie resensie! My deur is altyd oop vir julle! Groete Hermi
Thulare M - Jul 2022
Algehele gradering
The host was freandly and healpful.
Annalien S - Jun 2022
Algehele gradering
Ons is hartlik verwelkom deur gasvrou. Mooi skoon en alles wat 'n mens nodig het.
Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons ontvang jul graag weer met ope arms. Baie seen en liefde vir julle.
Reinhard M - Mei 2022
Algehele gradering
Goed geleë vir besoek aan ambassade.
Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons is jammer oor die Wi-Fi wat gesukkel het. Met die baie beurtkrag maak dit die rooter deurmekaar. Dis herstel en ontvang jul graag weer.
Groete, Hermi.
Denise H - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier!
Louis D - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlike en gasvry.
Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie! Ons ontvang julle graag weer!
Groete,
Hermi
Hester T - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie sentraal naby hospitaal.
Louise P - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Mark O - Mrt 2022
Algehele gradering
The hosts made it what it is. For me it was a perfect fit in every sense.
Leoni E - Feb 2022
Algehele gradering
Good.
Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Baie dankie, Leoni, vir die puik resensie! Waardeer dit so baie! Julle sal altyd hier welkom wees!
Carla D - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie Ilse. Jy is altyd weer welkom!
Annemi G - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig
Johano V - Okt 2021
Algehele gradering
Goed.
Thinus D - Okt 2021
Algehele gradering
Baie bedagsame Eienaars en plek is uitstekend geleë vir knie-kliniek.
Annette V - Okt 2021
Algehele gradering
Was baie aangenaam en is vriendelik ontvang.
Janine W - Sep 2021
Algehele gradering
Stunning cozy and private.
Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Thank you so much for the kind words. Looking forward to host you again.
Blessings Hermi
Dirk C - Sep 2021
Algehele gradering
Baie tevrede in alle opsigte met verblyf daar.
Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Jul sal altyd weer welkom wees by Love, Joy and Peace Cottage.
Jackie F - Sep 2021
Algehele gradering
Thoroughly enjoyable.
Andre C - Aug 2021
Algehele gradering
Ons is hartlik ontvang en het heerlik knus en veilig gekuier en met goeie wense afgesien.
Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie.
Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Baie liefde
Louis en Hermi
Bernice B - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker en vriendelike diens.
Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Baie dankie! Ons ontvang jul graag weer!
Elza H - Jul 2021
Algehele gradering
Groenkloof Hospitaal voor en na behandeling.
Hennie V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang.
Leon V - Mrt 2021
Algehele gradering
Vrou moes heupvervanging ondergaan by Life Groenkloof Hospitaal. Ligging perfek.
Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Baie dankie Leon. Ons ontvang jul graag weer indien nodig.
Groete Hermi
Sharon H - Feb 2021
Algehele gradering
Love, Joy and Peace Cottage 'ticked' all the boxes for us. Hermi was very efficient and welcoming!
Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Many thanks Sharon! You are most welcome to stay with us in the future!
Alex D - Jan 2021
Algehele gradering
'n Plekkie wat met soveel passie en smaak ingerig is!
Lees meerLove, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Baie, baie dankie vir die pragtige resensie. Ons het sommer dadelik vir julle 2 spesiale mense lief geword. Ek hoop ons sien mekaar gou weer. Ons is opgewonde oor jul nuwe seisoen wat voorlê.
Ronel V - Nov 2020
Algehele gradering
Gerieflik.
Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Baie dankie Ronel ons ontvang jul graag weer.
Baie seën vir jul.
Hermi
Alta G - Nov 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en netheid het voorwaar beïndruk.
Gert V - Okt 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Frieda S - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker blyplekkie. Sal weer gebruik maak.
Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ek ontvang jul graag weer in die toekoms.
Mariechen J - Sep 2020
Algehele gradering
Ontspanne, gemaklik
Cato D - Feb 2020
Algehele gradering
Netjies, vriendelik en veilig.
Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Baie dankie Cato vir 'n pragtige resensie. Ek sien uit om julle weer te ontvang. Wonderlike gaste.
Emarie D - Jan 2020
Algehele gradering
Simply superb hospitality.
Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Emarie, duisend dankies vir jou pragtige, opbouende boodskap! Dit word so baie waardeer. "Love Joy Peace Cottage" sal altyd vir jou gereed staan.
Liefde,
Hermi
Alma V - Nov 2019
Algehele gradering
Vriendelik gasvrou, skoon, netjiese kothuis met alles wat jy nodig het.
Renè M - Nov 2019
Algehele gradering
Baie lekker rustig. Dit het soos huis gevoel.
Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie! Sien uit om jul weer in die toekoms by Love Joy, Peace Cottage te huisves.
Liefde en sëen,
Hermi
Reta L - Okt 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Olivia P - Okt 2019
Algehele gradering
Lovely accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Heerlike verblyf.
Ons het so lekker gekuier by die kothuis. Dit het alles gehad wat ons nodig gehad het en was naby oral waar ons wou gaan, terwyl ons 'n liggaamsboukompetisie bygewoon het. Die gashere was baie vriendelik en behulpsaam en het ons verblyf gemaklik gemaak.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Thank you Olivia,
You will always be welcome again!
Blessings,
Hermi
Bridget J - Sep 2019
Algehele gradering
Welcoming, cosy cottage.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Verwelkomende, gesellige kothuis.
Die kothuis was smaakvol gemeubileer en lieflik en skoon. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. My enigste kritiek is dat die bed heeltemal te sag en glad nie gemaklik was nie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Theo M - Sep 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en voldoende vir een nag of meer.
Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Dankie Theo ons huisves jou met graagte weer!
Ben O - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Duisend dankies vir die pragtige terugvoer, Ben. Ai ek waardeer dit so baie! Julle was wonderlike gaste en is altyd weer welkom!
Amanda G - Sep 2019
Algehele gradering
Baie mooi en rustig!
Sias L - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning en pragtige terugvoer! Ek ontvang jul graag weer.
Blessings Hermi
Melanie S - Aug 2019
Algehele gradering
Stil, privaat, netjiese en veilige verblyf.
Deonita O - Aug 2019
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Liezel H - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlik!
Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie, ons waardeer dit so baie! Julle is altyd welkom!
Marjorie G - Jun 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik naby hospitaal. Netjies met al die geriewe wat ons nodig gehad het.
Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Baie dankie Marjorie!! Ek huisves jul graag weer in die toekoms!
Casper N - Jun 2019
Algehele gradering
Fatasties, rustig, vriendelike ontvangs, netjies en skoon, ons het dit baie geniet.
Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Baie, baie dankie vir die pragtige aanbeveling, Casper. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet en te huisves!
Ons bid net die beste vir julle toe.
Groete,
Love, Joy and Peace Cottage
Fanie S - Jun 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en hanteer alles was in plek en lekker gebly.
William D - Jun 2019
Algehele gradering
Rustig, vriendelik en uiters gemaklik.
Love, Joy and Peace Cottage se terugvoer
Baie dankie William. Dit was 'n plesier om julle te huisves! Hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Hermi
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Wouw-straat 36, Groenkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom