Lombaardskraal
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Dries Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Theo S - Jan 2023
Algehele gradering
Verblyf was maar sleg.
Lombaardskraal se terugvoer
Hallo Theo, ek is jammer om te hoor julle het dit sleg ervaar. Dis werklik so jammer julle het nie 'n woord gesê terwyl julle hier was nie. Ons kon die warm water maklik net warmer stel by die geyser dan sou dit vroeer in daardie badkamer warm gewees het, maar ek het nie daarvan geweet nie. Parkering is skraps ja - dis maar Sedgefield, ons kan daaraan min doen, parkeerspasie by die see is 'n luukse. Ek is verbaas oor die reuk - ons het gaan ondersoek instel - almal gevra om te ruik. Ons kon niks ruik nie tot ons besef jul het dalk die Melkhoutboom geruik wat agter die woonstel staan en vir 'n paar weke hierdie tyd blom en dan so slegte reuk het. Dis dan ook oor daardie rede muskiet tyd en daarom het ons die Peaceful Sleep spuitgoed in die woonstel. Dis maar die natuur wat nie altyd so gerieflik is nie. Jammer oor julle ervaring wat nie na jul verwagting was nie. Dries.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Anette N - Mei 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Lombaardskraal se terugvoer
Dankie Anette, dit was lekker om jul te kon huisves.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Patrysweg 15, Sedge Hill, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom