Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Log Cabin 2 @ Magoebaskloof Getaway

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R71, Magoebaskloof Getaway, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R960 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Log Cabin 2 @ Magoebaskloof Getaway bied 'n rustige toevlugsoord tussen die skilderagtige berge van Magoebaskloof en is minder as 3 uur se ry vanaf Pretoria. Gaste kan die omgewing verken, rustig deur die woude en langs die rivier wandel en die voëllewe geniet of selfs 'n Samango-aap sien. Hengelentoesiaste kan kunsvlieghengel in die 2 damme op die plaas geniet. Een dam het forel en die ander baars, karps en kurpers.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste, 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Dié eenheid het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid lei na 'n houtdek met buitesitplek, 'n Weber-braai en 'n pragtige uitsig oor die dam.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Prosper Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 146

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R71, Magoebaskloof Getaway, Haenertsburg, 0730, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R71, Magoebaskloof Getaway, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd5cc2a01d39f40dd27849be45a5d945753b1d1bd492b0f31cce42667ee6f3a595c8dcf8f7e2390be3160da778c4f7ad18bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense R71 Magoebaskloof Getaway 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.87052345416 30.014755725861
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem