Loerie Mountain Cabin
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loerielaan 3, Hoekwil, 6538, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Loerie Mountain Cabin is ’n klein boskothuis vir 2 gaste in die inheemse woud aan die voet van die Outeniekwaberge in Hoekwil.
Hierdie oopplan-kothuis bied ’n uitsig op die berge en oor die area en het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort en toilet.
Die kombuisie is met ’n mikrogolfoond, induksieplaat, yskassie, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na ’n houtdek wat ’n eetarea het.
Loerie Mountain Cabin is 9 km vanaf die naaste strand en die area bied verskeie stap- en voetslaanroetes. Gaste kan ook die bekende Hoekwil Café besoek om kaaskoek te eet.
Slaapplek
’n Bespreking by Loerie Mountain Cabin sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Adriaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Loerielaan 3, Hoekwil, 6538, Wes-Kaap
- Gaste dink Loerie Mountain Cabin het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loerielaan 3, Hoekwil, 6538, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18