Live our Journey
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strelitzia 10, Boggomsbaai, 6551, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 200R1 870 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Live our Journey is 'n selfsorghuis in die kusdorp Boggomsbaai. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende.
Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en gaste deel die aparte badkamer met 'n stort. Gratis WiFi word voorsien.
Die oopplan-leefarea het sitplek, 'n TV met stroomdienste en 'n etenstafel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, braaipan, mikrogolf, wasmasjien, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eerlikheidskroeg.
Daar is 'n braai-area buite met 'n uitsig oor die gholfbaan. Daar is ook 'n binnebraai en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is net 950 m vanaf die strand en is naby Boggomsbaai se gholfklub.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Ligging
- Strelitzia 10, Boggomsbaai, 6551, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Boggomsbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strelitzia 10, Boggomsbaai, 6551, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom