The Little Gem
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ashley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Francois G - Mei 2024
Algehele gradering
Ongelukkig was my ondervinding van The Little Gem nie aangenaam nie.
The Little Gem se terugvoer
Goeie dag Francois,
Dankie vir jou eerlikheid. Ek verstaan die omstandighede rondom ons bespreking, aangesien dit betrekking het op die toestand waarin jy my kamer verlaat het en die merke wat jy op my nuwe kabinet gelaat het. Toe ek hierdie saak met jou aangespreek het, het jy vinnig genoem dat dit toevallig was. Ongelukkig moes die kabinet drie dae voor jou inklok oorgedoen word. Ek is spyt oor enige ongerief wat veroorsaak word, maar dit is noodsaaklik om ander mense se eiendom te respekteer.
Groete,
Johan O - Feb 2024
Algehele gradering
Die beste tuiskoms in 'n dorp wat jy vir die eerste keer besoek.
Barbara W - Sep 2023
Algehele gradering
Peaceful, relaxing, warm reception.
Lawrie M - Aug 2023
Algehele gradering
Pleasant, clean and friendly stay.
Kotie V - Aug 2023
Algehele gradering
Weskus gasvryheid.
The Little Gem se terugvoer
Duisende dankies Kotie, dit was so lekker om julle by ons te hê.
Lourensia W - Aug 2023
Algehele gradering
Positiewe ervaring.
The Little Gem se terugvoer
Lourensia, baie dankie vir jou pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg.
Stefanus B - Jun 2023
Algehele gradering
It was indeed great.
The Little Gem se terugvoer
Dankie stephanus, sien jou hopelik binnekort weer.
Jc S - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies, kan ten sterkste aanbeveel.
The Little Gem se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, dit was vir ons n voorreg om julle te vergesel in ons woning. Hoop om julle sommer gou weer te sien.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hospitaalstraat 26, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom