Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Verna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Carike S - Mrt 2024
Algehele gradering
Naby die hospital wat ek heen moes gaan, dankie.
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Baie dankie, Carike!
Kobus J - Mrt 2024
Algehele gradering
Clean and peaceful place to stay.
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Thank you Kobus! You are welcome to visit us again.
Desre D - Feb 2024
Algehele gradering
Great.
Cashwill M - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker.
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Baie dankie Cashwill!
Gaylene D - Jan 2024
Algehele gradering
Pleasant and comfortable.
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Thank you Gaylene! You are most welcome!
Nicola S - Okt 2023
Algehele gradering
We enjoyed our stay. Accommodation is excellent.
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Thank you Nicola!
Angela H - Aug 2023
Algehele gradering
Perfect.
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Thank you Angela!
Celeste B - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was baie rustig en het baie veilig gevoel.
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Baie dankie Celeste!
Ben S - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig en verseker gemaklik.
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Baie dankie Ben!
Abuhurairah A - Jun 2023
Algehele gradering
Value for money.
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Thank you Arnold.
Genevieve O - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Dankie Genevieve!
Lucinda M - Mei 2023
Algehele gradering
Amazing.
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Thank you Lucinda! Appreciate your review!
Chantel G - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker ruim.
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Dankie Chantel! Waardeer jou resensie!
Marisa C - Apr 2023
Algehele gradering
Vinnige oorbly.
Cilmie G - Feb 2023
Algehele gradering
Alles wat nodig was vir my aand se verblyf.
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Bianca.
Marlene M - Feb 2023
Algehele gradering
Baie goed toegerus, skoon, netjies, pragtige en veilige omgewing.
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Marlene. Julle is altyd welkom by ons.
Juanita F - Des 2022
Algehele gradering
Goed vir oorslaap.
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Dis ‘n ruim, moderne, instapstort met n glasdeur (showerscreen). Soos gesien op foto’s. My voorstel vir die toekoms om moontlike beserings te voorkom: vermy akkommodasie met so ‘n stort.
Heilie J - Des 2022
Algehele gradering
Lekker en perfek vir ons behoeftes.
Annelie D - Okt 2022
Algehele gradering
Peaceful and beautiful view.
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Thank you Annelie.
Lynette S - Okt 2022
Algehele gradering
It was wonderful.
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Dankie vir jou resensie Lynette.
Junade E - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies, gemaklik en veilig.
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Mnr. Esau!
Shereen K - Aug 2022
Algehele gradering
Quiet, clean and so beautiful.
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Thank you Shereen!
Julian J - Jun 2022
Algehele gradering
Net een woord. Uitstekend.
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Dankie Julian, ek waardeer dit.
Elzanne L - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlik, snoesig en netjies.
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Dankie Elzanne, ek waardeer jou resensie. Ons neem kennis van die binnebraai en sal dit nagaan.
Marietjie M - Jun 2022
Algehele gradering
Rustige verblyf.
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Baie dankie Marietjie.
Willan B - Mei 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en baie aanename veilige plekkie in 'n veilge area.
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Dankie William, ek waardeer dit.
Veronica B - Apr 2022
Algehele gradering
Gemaklike, gesellige, warm atmosfeer.
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Dankie Veronica, ek waardeer dit.
Nick S - Apr 2022
Algehele gradering
Was lekker verblyf.
Andre Mark D - Apr 2022
Algehele gradering
Rustige verblyf en netjiese fasiliteit.
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Dankie Andre!
Chantell W - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Dankie Chantell!
Lizette C - Mrt 2022
Algehele gradering
Puik verblyf.
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Lizette!
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Dolf J - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was rustig en eienaars was gasvry.
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Dankie Dolf!
Chrisley D - Feb 2022
Algehele gradering
Vriendelik het potential om te verbeter.
Lees meerLittle Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Chrisley. Ons neem kennis
Leendert B - Feb 2022
Algehele gradering
Goed verblijf.
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Hartelijk bedankt Marianne!
Stephen C - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige eenheid!
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Dankie Stephen.
Shelley B - Des 2021
Algehele gradering
Clean, easy to find, and excellent service.
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Appreciate your review Shelley!
Prudence T - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Pragtige plekkie met die mooiste tuin en dekor. Vriendelike diens.
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Dankie Prudence, waardeer dit.
Nick D - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker en was nog nooit in George nie en moes maar van my GPS gebruik maak om rond te beweeg.
Lees meerLittle Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Beste Nick, as jy opgelet het na die eenheid se foto’s, sou jy opmerk dat daar nie 'n oond of stoof teenwoordig is nie. Daar is aanwysings op skrif- uitgedruk en gelamineer in die eenheid, waar ek vriendelik versoek dat gaste hul vuil skottelgoed elke oggend buite op die patio plaas. Hul kry dit dan die middag silwerskoon terug. Indien jy al die kaste oop maak, sou jy ‘n asdrom daarin kry. Ekstra swartsakke ook binne in kas. Aan die ongure weersomstandighede kon ek ongelukkig niks doen nie.
Erica K - Okt 2021
Algehele gradering
Back soon.
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Dankie Erica!
René F - Okt 2021
Algehele gradering
Apartment was fully equipped and environment so peaceful.
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Thank you Rene!
Ben C - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik en gerieflik gebly.
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Dankie Ben!
Lisa B - Okt 2021
Algehele gradering
Great value for money!
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Thank you, Lisa!
Eduan N - Sep 2021
Algehele gradering
Ontspannend, beeldryk en baie pret.
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Dankie Eduan!
Roelof S - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker gebly
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Beste Roelof, ons het op daardie stadium verbouings en verbeteringe aan die hoofhuis aangebring.
Jy is welkom om ons tuin te kom besigtig, het nuwe saailinge aangeplant vir die lente, kunsmis en kompos ingewerk ens. Die tuin is nou n ware lushof!
Anastatia B - Jul 2021
Algehele gradering
Wonderlik.
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Dankie Anastasia, julle altyd welkom by ons!
Letasha A - Jul 2021
Algehele gradering
Dit is mooi, baie stil en ook 'n rustige omgewing om in te ontspan.
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Dankie Letasha
Joseline P - Mei 2021
Algehele gradering
The stay was warm and perfect
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Dankie vir jou resensie Elton. Waardeer dit.
Vannesa M - Apr 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Little Fern, Peace Lilly and Lavender Inn se terugvoer
Baie dankie, Vanessa. Waardeer jou resensie!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1ste Laan 11, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom