Lilyana Mews
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marble-singel 14, Kloofendal, Roodepoort, 1709, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lilyana Mews bied verblyf in 'n rustige woonbuurt in Kloofendal, Roodepoort. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Die verblyf beskik oor 4 slaapkamers wat elk knus beddens het. Die 2 badkamers het onderskeidelik 'n stort en 'n ovaalbad met 'n stort. Twee van die slaapkamers deel 'n badkamer wat in die middel geplaas is.
Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis en sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof met 'n elektriese oond, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 2 kaggels.
Die verblyf spog met 2 stoepe waar gaste kan braai. Gratis WiFi is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Ligging
- Marble-singel 14, Kloofendal, Roodepoort, 1709, Gauteng
Sien meer verblyf in Kloofendal Wes-Rand Roodepoort Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marble-singel 14, Kloofendal, Roodepoort, 1709, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom