Lientjies Overnight
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woodpeckerstraat 32, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lientjies Overnight is in 'n stil woonbuurt in die voorstad Bos En Dal in George geleë. Daar is slaapplek vir 2 mense en Lientjies Overnight is naby 'n winkelsentrum met verskeie winkels.
Die en suite-kamer bevat 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamer beskik ook oor 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV. Die kamer het skuifdeure wat na 'n patio met sitplek lei. Veilige parkeerplek word in 'n toesluitmotorhuis voorsien. Die eenheid het ’n privaat kluis en gratis WiFi.
Victoriabaai is net 14 km van Lientjies Overnight en 7 km van George Lughawe af.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 71
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Woodpeckerstraat 32, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Lientjies Overnight het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woodpeckerstraat 32, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom