Letlapa Pula Game Farm Stone House
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Donkerhoek-plaas, 50 km vanaf Thabazimbi, 0361, Limpopo
- Geen kinders onder 10
- Vanaf R1 870 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Letlapa Pula Game Farm Stone House is op 'n wildsplaas in die hartjie van die bosveld, sowat 154 km vanaf Pretoria, geleë en dit is die ideale wegbreekbestemming vir 2 volwassenes.
Die kliphuis beskik oor 1 luukse slaapkamer met lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware in. Etes kan by die etenstafel geniet word, en die sitarea spog met gemaklike sitplek en 'n groot kaggel.
Die leefarea lei na die dek met braaigeriewe, 'n plonspoel en sonstoele vanwaar gaste die skilderagtige uitsig met 'n drankie in die hand kan bewonder.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Carel Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 127
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Donkerhoek-plaas, 50 km vanaf Thabazimbi, 0361, Limpopo
- Gaste dink Letlapa Pula Game Farm Stone House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Donkerhoek-plaas, 50 km vanaf Thabazimbi, 0361, Limpopo
- Geen kinders onder 10