Lethula
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 16 Mei 2024 tot 8 Jul 2024.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R628, Leeuwgedacht Bewarea, Dinokeng, 0001, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 200R1 020 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lethula is in die Leeuwkloof Valley-bewarea wat aan die Dinokeng Wildreservaat grens geleë en bied verblyf in 2 selfsorg-chalets wat tussen 4 en 6 gaste kan akkommodeer.
Lethula 1 bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oondjie en 'n tweeplaatstofie, mikrogolfoond en kookgereedskap toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, asook 'n sitkamerstel en 'n TV. Die area lei na 'n privaat stoep met braaigeriewe en 'n plonspoel.
Kwintaba is 'n eenslaapkamer-kothuis wat slaapplek aan 4 gaste bied. Die hoofslaapkamer is 'n solderkamer wat via trappe bereik word. Dit het 'n dubbelbed. Daar is nog 2 enkelbeddens in die leefarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en basiese eetgerei toegerus. Die eenheid lei na 'n privaat binnehof met 'n swembad. Ander geriewe sluit veilige parkeerplek, 'n elektriese heining en 'n alarmstelsel in.
Gaste kan aktiwiteite soos swem, voetslaan, bergfietsry, voëlkyk en wildritte vooraf bespreek en geniet. Die bewarea is 'n tuiste vir 'n verskeidenheid wild wat vrylik op die perseel rondloop.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Frans
- Spaans
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jessica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 122
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- R628, Leeuwgedacht Bewarea, Dinokeng, 0001, Gauteng
- Gaste dink Lethula het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dinokeng Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R628, Leeuwgedacht Bewarea, Dinokeng, 0001, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom