Lethabo Lodge
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Rietspruit Plaas R101, Modimolle, 0510, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Lethabo Lodge bied selfsorgverblyf op 'n plaas aan die voete van die Kranskopberg in Modimolle. Die plaas het maklike toegang tot hoofweë en spog met 'n oorvloed inheemse flora, voëllewe en vrylopende wild.
Die lodge is ideaal vir paartjies, gesinne of groep vriende wat op soek is na 'n rustige vakansie in die bosveld. Verblyf word gebied in verskeie losstaande chalets of kothuise. Die chalets het gemaklike beddens en die badkamers het 'n bad of 'n stort. Elke kothuis het 'n goed toegeruste kombuis met selfsorggeriewe en privaat braaigeriewe. Daar is sekere kothuise met 'n privaat swembad.
Die plaas het 2 plaasdamme, 'n swembad en tuine wat gaste kan geniet. Aktiwiteite wat gaste kan geniet sluit, voetslaan, wildkyk, voeëlkyk en visvang in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Nicolette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Jare op LekkeSlaap 1
Ligging
- Rietspruit Plaas R101, Modimolle, 0510, Limpopo
- Gaste dink Lethabo Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Rietspruit Plaas R101, Modimolle, 0510, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom