Len se Plek
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geelhoutstraat 15, Humansdorp, 6300,
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Len se Plek bied selfsorgvakansieverblyf in 'n gesinshuis in die hartjie van Humansdorp. Dit is ideaal vir 'n naweekwegbreek, en daar is ook 'n swembad waarin gaste kan afkoel.
Dié huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer met 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die ruim leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, dubbeloond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het lugversorging, gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Die area het ook 'n ingeboude braai. Die tuin het sitplek, 'n draagbare braai en 'n swembad.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
petro Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 50
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Geelhoutstraat 15, Humansdorp, 6300,
Sien meer verblyf in Humansdorp Sarah Baartman-distrik
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geelhoutstraat 15, Humansdorp, 6300,
- Alle ouderdomme is welkom