Lemon Tree Holiday Home
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duiwerivier-pad 2, Hoekwil, 6538, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Lemon Tree Holiday Home is 'n pragtige selfsorghuis in Hoekwil wat 6 minute vanaf Wildernis se strand en 3 minute vanaf Island Lake is.
Hierdie ruim huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eet- en sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Gaste in dié 2 slaapkamers deel die gastebadkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is 'n yskas-vrieskas en wasmasjien in die opwaskamer. Die eetarea langsaan het sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix. Daar is 'n aparte studeerkamer en gratis WiFi.
Die onderdakstoep dien ook as 'n sonkamer. Die huis het 'n klein kaggel binne en 'n braaikamer. Gaste kan op die stoep ontspan en 'n oggendkoffie geniet. Die onderdakstoep spog met 'n uitsig oor die grasperk en daar is ook 'n bomabraai-area.
Gaste kan in die area voetslaan, watervalle sien, fietsry, valskermsweef, kanovaart en branderplankry.
Slaapplek
’n Bespreking by Lemon Tree Holiday Home sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Duiwerivier-pad 2, Hoekwil, 6538, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duiwerivier-pad 2, Hoekwil, 6538, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom