Lemoenkloof Farm
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lezelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 324
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Nicheri J - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker rustige plattelandse ervaring.
Elaine G - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies, gerieflik en puik diens.
John B - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly, mense baie vriendelik en behulpsaam. Die plek is baie skoon.
Koos N - Apr 2024
Algehele gradering
Rusting en netjies.
Klaus Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Eenheid 3 was skoon en netjies, en het aan ons verwagtinge voldoen.
Theo P - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik teen 'n redelike tarief.
Ian W - Mrt 2024
Algehele gradering
A great stopover destination. Thank you.
Ria W - Mrt 2024
Algehele gradering
Lafenis vir jou siel met 'n uitsig oor die wingerd.
Jo-ann L - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie baie lekker daar gekuier.
Jolene K - Mrt 2024
Algehele gradering
Very relaxing and soothing.
Sina O - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik en ek sal elke keer daar bly as ek op pad is. Dit is as daar plek is.
Gert V - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik, rustig en netjies.
Donald G - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties! Rustig.
Jan S - Feb 2024
Algehele gradering
Friendly and safe place.
Christiaan O - Feb 2024
Algehele gradering
Stil en rustig.
Liza V - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelike gasheer en gasvrou. Heerlik rustig, skoon en veilig.
Hugo V - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie keuse.
Chrissie D - Jan 2024
Algehele gradering
Great.
Deon V - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker rustig en veilig.
Anita J - Des 2023
Algehele gradering
Mooi en skoon.
Karien S - Des 2023
Algehele gradering
Lekker genoeg om weer te gaan!
Sylvia E - Des 2023
Algehele gradering
Wonderful gem in Klawer. We enjoyed our stay.
Michael V - Des 2023
Algehele gradering
Clean, friendly and convenient.
Edward C - Des 2023
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, pragtige uitsig.
Pieter V - Des 2023
Algehele gradering
Biae netjies en skoon, vriendelike ontvangs. Matras en linne uitstekend.
Tineke M - Nov 2023
Algehele gradering
Goeie oorslaapplek.
Kevin L - Okt 2023
Algehele gradering
Second time staying and still very good.
Louis V - Sep 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Gerrit V - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige omgewing, rustig en vriendelike mense.
Christiaan O - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies, veilig en het privaatheid geniet.
Dalene L - Sep 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs met aankoms.
Petrus V - Sep 2023
Algehele gradering
Ons was vriendelik ontvang en die plek was netjies en skoon.
Johan N - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflik, naby N7.
Franscois R - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker, skoon beddegoed en kamer.
Adelle V - Sep 2023
Algehele gradering
Stilte, vrede en rus.
Marinda S - Sep 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Esmé V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Peter L - Aug 2023
Algehele gradering
Overnight stay.
Alida C - Aug 2023
Algehele gradering
Baie mooi omgewing. Huisvesting getuig van omgee.
Faan P - Aug 2023
Algehele gradering
'n Wonderlike ervaring!
Charles L - Aug 2023
Algehele gradering
Great location, within easy reach of various places of interest, flowers, sea, wineries etc.
Hannes M - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Pieter V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en ruim.
Karen S - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Andrew F - Aug 2023
Algehele gradering
Netjiese plek. Stil omgewing.
Prof Hannes V - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik. Puik kntvangs. Ligging goed.
Robyn C - Aug 2023
Algehele gradering
Quiet and comfortable.
Christelle L - Aug 2023
Algehele gradering
We loved the peaceful farm atmosphere.
Abraham F - Aug 2023
Algehele gradering
Een van die beste in verblyf in klawer.
F J C - Aug 2023
Algehele gradering
Gasteplaas is goed versorg, netjies en goed geplaas.
Dinelia B - Aug 2023
Algehele gradering
Ruim, skoon, modern en smaakvol.
Heather C - Jul 2023
Algehele gradering
Baie tuis gevoel. Lekker ontspan.
Jonathan L - Jul 2023
Algehele gradering
Ek is baie trots op die goeie diens en verblyf wat ek ontvang het. Dit was awesome.
Rentia V - Jul 2023
Algehele gradering
Very antique, spacious and beautiful.
Kanna W - Jun 2023
Algehele gradering
Die verblyf was lekker.
Denise S - Jun 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld!
Willie E - Jun 2023
Algehele gradering
Acceptable but definitely not up to previous standard.
Lemoenkloof Farm se terugvoer
Goeie dag Willie,
Dankie dat u die tyd gevat het om n resensie te los, dit is net jammer dat u na dinge verwys wat nie feitlik korrek is nie, elke kamer sowel as kamer 3 het steeds lugversorging. Die lugversorging eenheid is in die muur in gebou reg bokant die blad in die oop plan vertrek en kon aanskakel met die druk van n knoppie en indien u dit nie kon vind of raak sien nie, sou ons met graagte dit vir u kom uit wys en aan skakel het. Daar is ook 'n elektriese verwarmer, komberse en warm water sakke in die kamer kas beskikbaar sowel as in elkeen van die ander eenhede. Ons vind dit vreemd dat u geen klagtes gehad het in u twee dae hier by ons nie, maar daaruit baat om n negatiewe resensie te los.
Groete,
Lezelle
Lemoenkloof Gasteplaas
Este H - Mei 2023
Algehele gradering
Die kuiertjie was vir werk, so kon nie veel van die plek verken nie, het letterlik net oorgeslaap.
Elizabeth H - Mei 2023
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het.
Johandi S - Apr 2023
Algehele gradering
Rustige oornagplek.
Francois L - Apr 2023
Algehele gradering
Goed ontvang. Netjiese en skoon geriewe. Vriendelik en oulike gasheer en -vrou.
Betsy H - Apr 2023
Algehele gradering
Perfek vir 'n oorbly op pad Namibia toe.
Este H - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike oornagverblyf vir werk en die reuk van die plaas en plaasgeluide 'n bonus.
Philippus O - Feb 2023
Algehele gradering
Rustige oornag-akkomodasie met netjiese geriewe.
Garreth R - Feb 2023
Algehele gradering
Blissful.
Marieta V - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Frikkie L - Jan 2023
Algehele gradering
It was a fine stop on our way to Cape Town.
Petro P - Des 2022
Algehele gradering
Sal ideaal wees vir 'n familie van 4 om oor te bly.
Louis F - Des 2022
Algehele gradering
Lovely place to stay.
Cedric F - Nov 2022
Algehele gradering
Nice comfortable stay. Ideal for a stopover while travelling from Cape Town to Namibia.
Chrileza S - Nov 2022
Algehele gradering
Idilliese stilte.
Ina L - Nov 2022
Algehele gradering
'n Baie aangename omgewing, veilig en feitlik langs die grootpad.
Esmarie V - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelikheid en pragtige omgewing.
Lorna N - Okt 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike eenheid.
Ditmar Z - Okt 2022
Algehele gradering
Wundervolle Zwischenübernachtung zw. Kapstadt und Namibia.
Abraham F - Okt 2022
Algehele gradering
Rustige verblyf, en die vriendelikste eienaars,. Hendrik en sy vrou, ook die werkers daar.
Erich R - Sep 2022
Algehele gradering
Vriendelike plaasmense, rustig en stil.
Tienie D - Sep 2022
Algehele gradering
Het by Lemoenkloof oornag op pad vanaf Windhoek na Somerset-Wes.
Mercia D - Sep 2022
Algehele gradering
Lovely farmstay.
Danie P - Sep 2022
Algehele gradering
Vriendelik en gerieflik.
Andre S - Sep 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Geriewe mooi en voldoende.
Marelize S - Sep 2022
Algehele gradering
Goed toegeruste, skoon, kort of langer verblyf in 'n pragtige omgewing.
Johannes F - Aug 2022
Algehele gradering
Die akkommodasie was netjies, skoon en volledig vir wat 'n mens nodig het.
Thomas S - Aug 2022
Algehele gradering
Rustige, aangename plaasatmosfeer met aangename gasvrou.
Adenel B - Aug 2022
Algehele gradering
Warme ontvangs deur eienaars.
Leonard T - Aug 2022
Algehele gradering
Ideal for work in Klawer.
Sanet K - Jul 2022
Algehele gradering
Perfekte kuier in die platteland.
Helen N - Jul 2022
Algehele gradering
Dis baie mooi daar.
Abraham F - Jul 2022
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf.
Pieter K - Jul 2022
Algehele gradering
Baie rustig en goeie geriewe.
Charles V - Jun 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en netjiese, skoon akkommodasie.
Waylene B - Jun 2022
Algehele gradering
Rustige ervaring.
Esme B - Mei 2022
Algehele gradering
Gerieflik en ruim.
Abraham F - Mei 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
Mieke V - Apr 2022
Algehele gradering
'n Moet! Baie lekker gebly met braaigeriewe, asook aircon en DStv in die kamers met lekker beddens en net wat mens nodig het om rustig te wees! Pragtige wingerd, asook perde wat rondloop.
Dirk H - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie aangename en gemaklike eienaars.
Danie J - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelik.
Likowa V - Mrt 2022
Algehele gradering
Asemrowend.
Hettie B - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtige omgewing, gerieflike kamers.
Michael C - Feb 2022
Algehele gradering
Voëlgesang i.p.v. stadsgeraas.
Pieter V - Feb 2022
Algehele gradering
Baie rustig.
Tertius L - Feb 2022
Algehele gradering
Die eienaars was vriendelik en behulpsaam. Die plaas is by die N7 Noord.
Veronize R - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Nastassja V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Jan M - Jan 2022
Algehele gradering
Besondere gasvryheid.
Marius W - Des 2021
Algehele gradering
Rustige stil omgewing. Baie veilig.
Dotti H - Des 2021
Algehele gradering
Groot verrassing.
Sarina D - Des 2021
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik.
Candice K - Nov 2021
Algehele gradering
Beautiful oasis, wonderful people, adorable dogs.
Neels M - Nov 2021
Algehele gradering
Van aankoms tot vertrek is ons soos eregaste behandel.
Antoinette R - Nov 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Ruben D - Okt 2021
Algehele gradering
Was refreshing and joyful.
Henry Y - Sep 2021
Algehele gradering
Puik.
Jacobus B - Sep 2021
Algehele gradering
Diè hoogtepunte van ons Namakwa vakansie!
Charles L - Sep 2021
Algehele gradering
Ons groep van 4 het heerlik gebly. Die ruimste kamers ooit en baie keurig.
Elena B - Sep 2021
Algehele gradering
Lovely stay!
Mana W - Aug 2021
Algehele gradering
Silwerskoon, baie vriendelike ontvangs, ruim, goed toegeruste geriewe en uitstekend geleë.
Chris P - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjiese blyplek.
Louise J - Aug 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
Adrie S - Aug 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Liesl D - Aug 2021
Algehele gradering
Was 'n baie aangename oornagplek.
Ria W - Jul 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon, plaasatmosfeer, gasvry.
Garreth R - Jun 2021
Algehele gradering
Excellent hospitality and accommodation standards.
Chantelle V - Mei 2021
Algehele gradering
Rustig, lekker, goed vir die siel.
Lees meerSchalk B - Mei 2021
Algehele gradering
Baie rustig en netjies.
Elzette S - Mei 2021
Algehele gradering
Amazing plek.
Elzette S - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was baie heerlik.
Anton W - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was aangenaam om daar te kon oornag.
Danike B - Mei 2021
Algehele gradering
Goed geleë en baie netjies.
Johan P - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker op die plaas en dit geniet.
Corne J - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderlike ligging!
Edwin G - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike braaifasiliteite om saam met vriende te kuier.
Jennifer O - Feb 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Johan C - Jan 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Pauline T - Des 2020
Algehele gradering
Baie dankie Riette en Hendrik vir julle gasvryheid, julle het ons sommer laat tuis voel met die stilhou.
Colleen K - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Antoinette S - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlike wegbreek. Baie netjes en kon net heerlik ontspan.
Andrew B - Okt 2020
Algehele gradering
The farm is very quiet and perfect place to unwind.
Veruschka W - Sep 2020
Algehele gradering
Rus en vrede.
Riaan E - Sep 2020
Algehele gradering
Great
Ivan L - Sep 2020
Algehele gradering
Fantasties. Baie gemoderniseerd. Die eienaar is baie vriendelik en goed georganiseerd.
Cecile D - Sep 2020
Algehele gradering
Baie goed toegerusde verblyf en vriendelike eienaars
Kumra T - Sep 2020
Algehele gradering
Net oornag, maar vriendelike en gasvrye mense met asemrowende omgewing.
Hettie V - Sep 2020
Algehele gradering
Skoon, mooi uitsig, veilig.
Jan J - Sep 2020
Algehele gradering
Een nag oorgeslaap, gebraai en gerus!
Marinda H - Sep 2020
Algehele gradering
No hesitation, to visit again.
Ansie C - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlik, anders, mooi.
Elmarie B - Aug 2020
Algehele gradering
Ons het 'n wonderlike 4 nagte deurgebring op rustige plaas - so ’n goeie ligging en so rustig.
Deon S - Aug 2020
Algehele gradering
Return visit. As always, a fantastic stop.
Adriaan V - Aug 2020
Algehele gradering
Vriendelike diens en skoon, ruim kamers. Seuns het die plaasdiere baie geniet.
Steven And Heather M - Jul 2020
Algehele gradering
Good, comfortable, well appointed, enjoyable, quiet and relaxing atmosphere.
Willine S - Mrt 2020
Algehele gradering
Lekker plaasomgewing, waar jy net rustige na die plaasgeluide kan luister.
Anina V - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlike plaasgevoel.
Zuzanne D - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker plaasgevoel, naby aan hoofpad, maar nie nie so naby dat jy die verkeer hoor nie.
Gustav M - Jan 2020
Algehele gradering
Very good.
Rudy D - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was lekker en rustig.
Beverly C - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was asemrowend,naby maar ook ver, heerlike warme ontvangs van eienares.
Lees meerCharlton S - Jan 2020
Algehele gradering
Nice.
Johan J - Nov 2019
Algehele gradering
Aan te beveel.
Natasha V - Okt 2019
Algehele gradering
Baie rustige, veilige verblyf op 'n plaas.
Chanay W - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was wonderlik!
Gunter P - Okt 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Jg V - Sep 2019
Algehele gradering
Silwerskoon, netjiese verblyf met vriendelike ontvangs.
Louis V - Sep 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Baie goeie waarde.
Allan W - Sep 2019
Algehele gradering
Oornagverblyf.
Pieter B - Aug 2019
Algehele gradering
Aangename ervaring. Sal weer kom.
Francois M - Aug 2019
Algehele gradering
Daar oornag op pad na Clanwilliam vir die blommeskou.
Justine R - Aug 2019
Algehele gradering
Gemaklik en eenvoudig.
Annatjie B - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlik.
John F - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Gerald B - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekende ontvangs en onverbeterlike verblyf.
Karien M - Aug 2019
Algehele gradering
Heerllik rustig en mooi natuurskoon-omgewing.
George N - Aug 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Melanie M - Aug 2019
Algehele gradering
Altyd lekker om hier oor te slaap op pad na volgende vakansie.
Clinton M - Jul 2019
Algehele gradering
Tog te lekker.
Maryka T - Jun 2019
Algehele gradering
Absoluut puik diens! Skoon en netjies!
Tlou M - Jun 2019
Algehele gradering
Peaceful, neat, spacious - overall, a very pleasant stay.
Nantus B - Jun 2019
Algehele gradering
Slaap gereeld in gastehuise, hotelle, ens. maar hierdie is 'n uitsondering, rustige omgewing, sal vir seker weer hier oorbly.
Gerhard B - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties, die beste vir enige reisiger op N7.
Brigitte R - Jun 2019
Algehele gradering
Excellent farm stopover on N7 near Klawer.
Andelie Z - Jun 2019
Algehele gradering
Netjies, mooi en vriendelik. Die bonus is die warm ontvangs van die 3 honde wat so bly was om ons te sien!
Garreth R - Mei 2019
Algehele gradering
Nice place to get away and relax.
Sue E - Apr 2019
Algehele gradering
A lovely venue, peaceful and tranquil with great hosts. It was stunning!
Chandree H - Apr 2019
Algehele gradering
Dis is ongelooflik mooi.
Gareth G - Mrt 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf op reis na Namibië.
Sharlene S - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie skoon, netjies en heerlike ontspanningsplek.
Bossie K - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Marita S - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie aangename rustige oornagverblyf.
Lisa L - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker plaasatmosfeer en lekker gebly.
Jaco V - Mrt 2019
Algehele gradering
Goeie oornag slaapplek tussen Wes-Kaap en Noord-Kaap.
Andrea C - Mrt 2019
Algehele gradering
Lovely setting. Great value.
Karel B - Mrt 2019
Algehele gradering
Aangename eienaars.
Erna E - Mrt 2019
Algehele gradering
Lemoenkloof is vreeslik gavry en gaan uit hul pad om gaste te akkommodeer.
Rolien B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies, vriendelik, ruim - die perfekte verblyf!
Arthur C - Mrt 2019
Algehele gradering
Relaxed.
Hannes B - Feb 2019
Algehele gradering
Vriendelik en gaaf. Lekker wegbreek
Michelle P - Feb 2019
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Arnell R - Jan 2019
Algehele gradering
Rustiek en ontspanning.
Kitty R - Jan 2019
Algehele gradering
Was heerlik!
Carina S - Jan 2019
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en rustig!
Pieter B - Jan 2019
Algehele gradering
Tuis op die plaas.
Lees meerFranzette K - Jan 2019
Algehele gradering
Lieflike uitspan op die plaas is soos 'n oase in die woestyn.
Bennie V - Des 2018
Algehele gradering
Rustige omgewing met kwaliteit verblyf.
Estian V - Nov 2018
Algehele gradering
Rustig.
Lees meerMelanie M - Nov 2018
Algehele gradering
Altyd lekker.
Shirley S - Okt 2018
Algehele gradering
Very peaceful.
Susan L - Okt 2018
Algehele gradering
Baie netjies ingerig, skoon en 'n baie rustige atmosfeer.
Sonika H - Sep 2018
Algehele gradering
Wonderlike ligging! Baie vriendelike diens. Sal dit aanbeveel!
Justus H - Sep 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Gladys L - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlike ontspanne plaasatmosfeer, gasvrye ontvangs, het met ons terugkeer huis toe besluit ons wil weer by Lemoenkloof oorslaap!
Kobus S - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam om daar tuis te gaan.
Ivan V - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Marie C - Sep 2018
Algehele gradering
Netjies, gasvry, uit die boeke, beste plek in ons land, beveel dit ongetwyfel aan.
Amanda C - Sep 2018
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer - verblyf uitgerus met alles wat nodig is.
Sandra P - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlike plaaservaring. Genoeg spasie. Goed ingerig.
Ettiene T - Sep 2018
Algehele gradering
Lekker geslaap en die gemeenskaplike kombuis is gesellig.
Anneke S - Aug 2018
Algehele gradering
Rustig, bekostigbaar, het alles wat jy benodig en mooi!
Bill S - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Marina V - Aug 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Carel G - Aug 2018
Algehele gradering
Nooit weer sal ek net daar verby ry nie. Wat 'n aangename plek.
Beatrix R - Aug 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Mary Anne J - Aug 2018
Algehele gradering
Lieflike ruim vertrekke en gasvrye mense wat jou laat tuis voel.
Naomi L - Aug 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Marcelle V - Aug 2018
Algehele gradering
Netjiese verblyf en gasvryheid in 'n pragtige omgewing!
Bertha S - Jul 2018
Algehele gradering
Rustige plaasverblyf, uitstekend toegerus en kraakskoon - ons sal Lemoenkloof onthou en aanbeveel!
Lees meerMelanie M - Jul 2018
Algehele gradering
Lekker oornagplek.
Michelle V - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Elmine B - Jul 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en aangenaam.
Pieter V - Jun 2018
Algehele gradering
Netjies en funksioneel.
Natasha P - Jun 2018
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Alisha S - Mei 2018
Algehele gradering
Lekker plek om te rus na 'n lang dag se werk.
Lynette V - Mei 2018
Algehele gradering
Aangename oorslaapplek.
Sharon V - Mei 2018
Algehele gradering
Ideale, goed geleë oornagplek op pad van / na Noord-Kaap of Namibië toe.
André S - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was regtig lekker.
Bruce A - Apr 2018
Algehele gradering
A feeling of home away from home.
Gerrit V - Apr 2018
Algehele gradering
Lovely place and people.
Floris B - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon en waarde vir jou geld.
Amanda S - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustig.
Marius D - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie netjies waarde vir geld.
Johannes D - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was verbasend baie lekker gewees. Dit sal van nou af my plek wees waar ek sal bly as ek daar in daardie area bespreek.
Danie M - Jan 2018
Algehele gradering
Rustig met lekker plaasatmosfeer en dieregeluide, veral die donkie geniet.
Jeni G - Jan 2018
Algehele gradering
A great value for money place to stay.
Gerhard E - Jan 2018
Algehele gradering
Rustig, veilig en goed toegerus.
Marianne P - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlik rustig, netjies en alles wat ons nodig gehad het.
Nico V - Des 2017
Algehele gradering
As jy wil rus, is hierdie die regte gastehuis vir jou!
Etrecia S - Des 2017
Algehele gradering
Rustig en baie ontspanne.
Garreth R - Des 2017
Algehele gradering
Stil en ontspanne
Genielle V - Nov 2017
Algehele gradering
Was baie lekker sal dit vir enige iemand voorstel.
Melanie M - Okt 2017
Algehele gradering
Gemaklike oornag tuiste.
John M - Okt 2017
Algehele gradering
Fantastiese lewenservaring.
Ineke V - Okt 2017
Algehele gradering
Geweldig onderkomen in rustige mooie omgeving.
Lucinda B - Okt 2017
Algehele gradering
Die plek was netjies, skoon en rustig.
Jeremy D - Sep 2017
Algehele gradering
Baie baie lekker gebly.
Donald T - Sep 2017
Algehele gradering
Uitsonderlike waarde vir eersteklas akkommodasie.
Dries M - Sep 2017
Algehele gradering
Puik akkommodasie en plaas-atmosfeer en baie vriendelike gasheer en gasvrou wat jou verwelkom.
Johannie B - Sep 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Jan R - Sep 2017
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, rustig en ons kom baie lekker ontspan.
Barbara B - Sep 2017
Algehele gradering
Rustig, sentraal vir Weskus.
Neels V - Aug 2017
Algehele gradering
Ongelooflik baie lekker.
Esther J - Aug 2017
Algehele gradering
Wonderlike rustig.
Harry V - Aug 2017
Algehele gradering
Baie ruim, netjies en skoon. Rustige atmosfeer, uitstekende geriewe. Goeie waarde vir geld.
Sanette J - Aug 2017
Algehele gradering
Lovely farm, talented hostess.
Bennie V - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlike verblyf in skoon en netjiese selfsorg-eenheid wat ten volle toegerus is.
Rika P - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlik uitgerus elke aand in 'n veilige, gesellige gastehuis.
Jacobus B - Aug 2017
Algehele gradering
Uiters lekker gekuier op die plaas.
Melanie S - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlike, rustige verblyf/nagrus.
Wynand F - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlike blyplek op plaas.
Arien K - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlik en baie mooi.
Cilie B - Jul 2017
Algehele gradering
Baie netjiese en skoon. Rustige atmosfeer.
Jan S - Jul 2017
Algehele gradering
Goeie veilige en aangename oornagplek op pad na Namibië of Namakwaland.
Franzette K - Jul 2017
Algehele gradering
Lemoenkloof was soos 'n stukkie paradys waar ons ons vakansie afgesluit het.
Lees meerNico M - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker plek om oor te slaap en te rus.
Anke B - Jul 2017
Algehele gradering
A very comfortable stop-over.
Ebeth M - Jul 2017
Algehele gradering
Was rustig en ideaal geleë.
Kogilam M - Jun 2017
Algehele gradering
The stay was comfortable, the accommodation clean and the hosts friendly.
Heila J - Jun 2017
Algehele gradering
'n Stukkie paradys. Groot vertroosting vir ons hartseer.
Martie D - Mei 2017
Algehele gradering
Rustig, netjies en goeie waarde vir geld in veilige omgewing.
Johan C - Apr 2017
Algehele gradering
Die ontvangs was vriendelik. Die kamer was skoon, gerieflik en goed toegerus.
Tienie D - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlik gebraai en rustig oornag op pad Kaapstad toe van Windhoek af.
Antje S - Feb 2017
Algehele gradering
Te kort - dis 'n verblyfplek wat jou in versoeking bring om langer te bly!
Mariaan K - Jan 2017
Algehele gradering
Ongelooflik fantasties, rustig, gasvry!
Etwin A - Jan 2017
Algehele gradering
Clean and comfortable, friendly hosts, recomended.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Skoon en gemaklik, vriendelike gashere, aanbeveel.
Groot kamers, lekker braai-area, ontspanne atmosfeer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hein D - Jan 2017
Algehele gradering
The best guesthouse in the world.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die beste gastehuis in die wêreld.
Vriendelike ontvangs, pragtige omgewing.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mariaan S - Jan 2017
Algehele gradering
Lekker vriendelike plaasverblyf.
Lees meerAnonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Helene L - Nov 2016
Algehele gradering
Dit was heerlik en rustig. Pragtige omgewing.
Chris V - Nov 2016
Algehele gradering
Dit was skoon en lekker stil. Sal definitief braai en ontbyt maak volgende keer.
Isabella K - Okt 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Wena B - Okt 2016
Algehele gradering
Ruim, goed toegeruste kamers in 'n rustige omgewing.
Adri D - Sep 2016
Algehele gradering
Perfekte fasiliteite vir oornagverblyf.
Piet C - Sep 2016
Algehele gradering
Net een woord nodig: lekker.
Gail H - Sep 2016
Algehele gradering
Very nice and clean well kept place.
Roelf F - Sep 2016
Algehele gradering
Vriendelik, skoon en gasvry. Eienaars is fantasties.
Lynette C - Sep 2016
Algehele gradering
Beslis waarde vir jou geld. Riëtte is 'n aangename gasvrou.
Monica G - Sep 2016
Algehele gradering
Geen foute.
Murry B - Sep 2016
Algehele gradering
Heerlik!
Jan J - Sep 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Shirley D - Aug 2016
Algehele gradering
Aangename, vriendelike, bekostigbare en silwerskoon verblyf.
Schalk L - Aug 2016
Algehele gradering
Dit was goed om weer 'n slag op 'n plaas, met goeie plaasmense te wees.
Chris K - Aug 2016
Algehele gradering
Wat sal ek sê? Dit was wow!
Isabel L - Aug 2016
Algehele gradering
Rustig, gerieflik en netjies.
Pierre E - Aug 2016
Algehele gradering
Uitstekende verblyf in 'n pragtige omgewing.
Marisa R - Aug 2016
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Wilma W - Aug 2016
Algehele gradering
Pragtige plek, 'n oase vir 'n moeë reisiger.
Andre O - Aug 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike, behulpsame, gasvrye akkommodasie.
Nico R - Aug 2016
Algehele gradering
Baie oulike plek.
Pieter F - Jul 2016
Algehele gradering
Baie netjies en skoon en 'n baie aangename ervaring!
Lees meerElmien H - Jul 2016
Algehele gradering
Absolute waarde vir geld.
Alma D - Jun 2016
Algehele gradering
'n Klein juweel.
Rozanne S - Mei 2016
Algehele gradering
Rustige, veilige, baie skoon verblyf.
Alfred S - Apr 2016
Algehele gradering
Lekker en stil.
Allen R - Apr 2016
Algehele gradering
Baie netjies plek.
Marinda V - Apr 2016
Algehele gradering
Pragtige plaasatmosfeer.
André B - Mrt 2016
Algehele gradering
Mooi, netjies en skoon.
Lientjie L - Feb 2016
Algehele gradering
'n Verfrissende stopplek, na 'n lang pad.
Lees meerAlbert M - Des 2015
Algehele gradering
Baie mooi natuurskoon, verblyf tussen die wingerde.
Jaco B - Des 2015
Algehele gradering
Baie aangename en vriendelike blyplek.
Lees meerJanus R - Sep 2015
Algehele gradering
Op pad na Kamieskroon in Namakwaland en weer terug daar oorgeslaap en lekker gekuier!
Petro H - Sep 2015
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Fanie S - Sep 2015
Algehele gradering
Wonderlike oornagverblyf teen billike 'n prys.
Rolien S - Aug 2015
Algehele gradering
Pragtige plek om tuis te gaan en daarvandaan te ry om blomme te kyk.
Marina T - Aug 2015
Algehele gradering
Skoon en goed toegeruste selfsorg-eenheid!
Douwna R - Aug 2015
Algehele gradering
Heerlike, rustige plaasatmosfeer.
Alex J - Aug 2015
Algehele gradering
Netjiese en gerieflike akkommodasie in 'n pragtige omgewing.
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Lemoenkloof N7, Klawer, 8145, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom