Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeuwenboschfontein Guest Farm - Campsites

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Johan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 9

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Leeuwenboschfontein Guest Farm - Campsites
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jerome K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome K
Gesin met klein kinders

Netjies baie rustig. Jy kan nou gate uitgeniet en dit is baie gerieflik vir die k.

Dit was die lekkerste tyd wat ek nog ooit gehad het met my familie. Ek sal enige tyd weer daar gaan kamp. Die plek is tops en baie netjies, en al die gaste was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason D

Lekker kuier en rus plek.

Ongelooflike netheid.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeuwenboschfontein Guest Farm - Campsites se terugvoer

Baie dankie vir die kompliment.

Kom kuier asb. weer.

Leeuwenboschfontein Guest Farm - Campsites
Ian S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy wil wegbreek van die stadslewe, is dit die plek. Stil en rustig. Ek beveel dit aan.

Ons het lekker gekuier en die stilte baie geniet. Die gasheer en gasvrou was baie aangenaam en het ons vriendelik verwelkom. Hulle het alles in hul vermoë gedoen om ons kuier daar te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leeuwenboschfontein Guest Farm - Campsites se terugvoer

Baie dankie vir die komplimente. Kom gerus weer.

Leeuwenboschfontein Guest Farm - Campsites
Alfred T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred T
Enkelreisiger

Easy, relaxed, wonderful.

I found this place serendipitously and immediately made a booking. Off the beaten track on the Klein Karoo Gravel Highway. Wonderful hosts and staff, I will be back.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R330
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R330
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R330
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R318, Touwsrivier, 6875, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c0edaf66ad89bf4804f27dbb96a029cc95b15eba2b7bf344a09d67d9520076bc380ef3b27ae4408b36716d9840db63f74ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R330 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Off the R318 Touws River 6875 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.566418563301 19.985747
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem