Leeuwenboschfontein Guest Farm
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leeuwenboschfontein gasteplaas, R318 Montagu, Touwsrivier, 6835, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Leeuwenboschfontein Guest Farm bied die ideale wegbreek regdeur die jaar. Die plaas is in 'n vallei geleë wat gaste se sintuie sal boei en spog met 'n unieke landskap met vetplante en renosterbos wat deur die berge van die Klein Karoo omring word.
Die plaas bied verskeie verblyfopsies wat gaste kan geniet. Daar is selfsorgchalets en 'n kampterrein met 31 aparte staanplekke. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 'n klimraam vir kinders.
Daar is ook verskeie aktiwiteite wat in die area geniet kan word, wat dit ideaal vir voetslaners, kampeerders, bergfietsryers, 4×4-toergroepe, sterrekykers, varswatervissers, voëlkykers en naweekgangers maak.
Slaapplek
’n Bespreking by Leeuwenboschfontein Guest Farm sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Badkamer
- Aparte toilet
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Johan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 9
Resensies 9
Maande op LekkeSlaap 5
Ligging
- Leeuwenboschfontein gasteplaas, R318 Montagu, Touwsrivier, 6835, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leeuwenboschfontein gasteplaas, R318 Montagu, Touwsrivier, 6835, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom