Leadwood Tree Safari Lodge
Kry 25% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 31 Mei 2024 tot 30 Jun 2024.
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hardekoolstraat 695, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
-
Vanaf
R1 300R975 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Leadwood Tree Safari Lodge bied 4 gerieflike, luukse, bosstyl-selfsorgverblyf op die rustige Hoedspruit Wildlandgoed, waar wild soos sebras, impalas, koedoes, wildebeeste, kameelperde, njalas en waterbokke vrylik tussen huise en in die wildernisgebied rondloop.
Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, kombuisie, sitarea en WiFi. Sekere eenhede het 'n sitarea met 'n TV met DStv of Netflix. Hierdie eenhede het ook 'n stoep en 'n privaat ingang. Elke lodge het privaat braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Besienswaardighede sluit 'n selfrit na die Krugerwildtuin, Moholoholo Wildrehabilitasiesentrum en Blydedam-vaarte in. Voëlkyk, fantastiese restaurante, wynproe in die dorp en perdry is ook in die omgewing beskikbaar. Selfry-wildkykritte, boswandelings en fietsroetes is op die landgoed beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Tammy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 135
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Hardekoolstraat 695, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Leadwood Tree Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hoedspruit Kruger tot Canyons Limpopo
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hardekoolstraat 695, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo