L'Bloom Family House
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die Winterhoekpad, La Bonne Esperance Loubser Landgoed, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 600 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
L'Bloom Family House bied lieflike selfsorgverblyf aan 7 gaste op 'n plaas. Dit is net 5 km vanaf Tulbagh en word omring deur vrugteboorde.
Die huis is in 'n mooi tuin met eikebome en daar is slaapplek vir 5 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed vir 2 kinders. Die badkamers het storte en baddens. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by die etenstafel geniet word. Gaste kan in die sitarea ontspan waar daar 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n lekker kaggel is.
Buitebraaigeriewe is beskikbaar en gaste kan afkoel of visvang in die lieflike dam langs die huis.
Slaapplek
’n Bespreking by L'Bloom Family House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Nicolette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Langs die Winterhoekpad, La Bonne Esperance Loubser Landgoed, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Gaste dink L'Bloom Family House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die Winterhoekpad, La Bonne Esperance Loubser Landgoed, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom