Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna Views by Ustay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laguna-singel 3A, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Laguna Views by Ustay is 'n bekoorlike huis in Saldanha en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met see-uitsigte in die verte. Hierdie huis is 'n ideale opsie vir familie en vriende wat vakansieverblyf soek.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed, en daar is nog 2 slaapbanke in die leefarea. Die badkamers het óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV met stroomdienste. Die huis het ook 'n braai-area met buitesitplek en 'n ingeboude braai.

Die huis lei na 'n balkon met sitplek en pragtige see-uitsigte. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Laguna Views by Ustay sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Zelda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Laguna-singel 3A, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Saldanha Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laguna-singel 3A, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a2107dbea7777abdf1763236bc7706a1decdf200efd35e6f148374ea37b517bcdcb506c0a92d0da1bbce9f494f56d699fb9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 10) 3A Laguna Crescent Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.0020254 17.9383811
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem