Lagoon Loft
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gordonstraat 16, Lagoon Terrace 14, Knysna Sentraal, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Lagoon Loft is in Knysna, 'n dorpie langs die Tuinroete in die Wes-Kaap, geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n ontspanne wegbreek wat sentraal is, soek.
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n gaskaggel en 'n slim-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, koffiemasjien, lugbraaier, tuimeldroër en 'n wasmasjien toegerus.
Gaste kan inkopies by die Waterfront of Knysna Mall doen of 'n ete by een van die vele restaurante wat naby is, geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Bobbie Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 38
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Gordonstraat 16, Lagoon Terrace 14, Knysna Sentraal, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Knysna SSB Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gordonstraat 16, Lagoon Terrace 14, Knysna Sentraal, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom