La Vie En Rose
Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malherbe-straat 7, Parkrand, Boksburg, 1470, Gauteng
-
Vanaf
R1 250R1 125 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
La Vie En Rose is 'n gerieflike, gemeubileerde privaat eenheid vir 2 mense in Parkrand, Boksburg.
Dié eenheid het 'n privaat ingang en 'n koninggrootte-bed. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, en handdoeke word voorsien. Ekstra komberse is ook beskikbaar. Daar is 'n TV met volledige DStv, WiFi, en 'n lessenaar vir sakereisigers. Koffie- en teemaakgeriewe is beskikbaar en die eenheid word daagliks skoongemaak. Daar is lugversorging in die slaapkamer.
Daar is ook 'n volledige toegeruste kombuis en ’n eetarea.
Gaste kan lekker ontspan op die stoep met sy uitsig oor die tuin en daar is veilige parkeerplek vir een voertuig.
Boksburg het heelwat markies en gaste kan gerus ook 'n draai maak by Le Grange Voëlpark en die Hechter-Shulz Museum.
Carnival City is redelik naby aan La Vie en Rose vir gaste wat vertonings daar wil gaan kyk en nie wil huis to ry nie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Surieta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Malherbe-straat 7, Parkrand, Boksburg, 1470, Gauteng
- Gaste dink La Vie En Rose het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Parkrand Boksburg Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malherbe-straat 7, Parkrand, Boksburg, 1470, Gauteng