La Gracia B&B
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mimosa-straat, Maskamsig, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R680 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
La Gracia B&B is in Vanrhynsdorp en is die perfekte oornagblyplek vir reisigers wat hierdie bekoorlike plaasdorpie langs die Troe-Troe Rivier wil verken.
Verblyf is beskikbaar in 4 rolstoelvriendelike kamers. Daar is 3 kamers met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die ander kamer het 'n aparte badkamer met 'n bad, toilet, stort en wasbak. Die kamers het ook elkeen lugversorging, 'n klerekas, 'n TV met OpenView-kanale en gratis WiFi. Gaste het ook toegang tot tee- en koffiemaakgeriewe.
Soggens kan gaste 'n heerlike ontbyt op die perseel geniet. La Gracia B&B het ook 'n knus, gemeenskaplike sitarea en eetarea. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Maria Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Mimosa-straat, Maskamsig, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
- Gaste dink La Gracia B&B het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Vanrhynsdorp Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mimosa-straat, Maskamsig, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom