Kuruman Hotel
- Kapasiteit: 45 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Winkelstraat 12, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kuruman Hotel is in Kuruman in die Groen Kalahari tussen ou kameeldoringbome geleë. Dit bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste.
Dié moderne lodge het 30 kamers. Elke kamer het 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en lugversorging ook beskikbaar. 'n TV met DStv en gratis WiFi word voorsien.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Winkelstraat 12, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Gaste dink Kuruman Hotel het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Kuruman Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 45 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Winkelstraat 12, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom