Kromdrif
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Vanaf die R354, Kromdrif-plaas, Middelpos, 8193, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R12 150 per nag, vir 9 mense
Beskrywing
Kromdrif is 'n selfsorghuis vir 9 gaste op 'n werkende plaas 3 km vanaf Middelpos. Dit bied 'n rustige wegbreekplek.
Die ruim huis beskik oor 4 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n sitkamer. Twee van die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die ander 2 kamers het elkeen 2 enkelbeddens. Daar is 'n enkelslaapbank in die sitkamer. Die badkamer het 'n stort en linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n binnebraai in die leefarea en let wel dat die huis nie 'n TV het nie. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kromdrif hou ook 'n paar kruideniersware aan om te koop. In die vrieskas sal 'n verskeidenheid vleis, melk, eiers, die basiese koskas-produkte en hout wees. Gaste is welkom om vooraf aartappelslaai of vars roosterkoek/brood te bestel.
Middelpos is net 'n entjie se ry ver en daar is 'n winkel, polisiestasie, vulstasie, poskantoor en die Middelpos Hotel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hettie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Vanaf die R354, Kromdrif-plaas, Middelpos, 8193, Noord-Kaap
- Gaste dink Kromdrif het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Noord-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Vanaf die R354, Kromdrif-plaas, Middelpos, 8193, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom