Kromdrif
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hettie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Edgar Vincent N - Sep 2022
Algehele gradering
Unique farm stay in the middle of nowhere.
Kromdrif se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Vriendelike groete,
Hettie Steenkamp
Herman F - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Kromdrif se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Vriendelike groete,
Kromdrif gastehuis
Kevin R - Des 2021
Algehele gradering
Excellent, house is amazing.
Kromdrif se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, ek is bly julle het die bly op Kromdrif geniet.
Vriendelike groete,
Hettie Steenkamp
Marieta M - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker op die plaas.
Tharina J - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf. Alles wat nodig is plus meer.
Piet S - Jul 2021
Algehele gradering
Lekkerste plaasverblyf
Kromdrif se terugvoer
Baie dankie.
Sannette P - Jul 2021
Algehele gradering
Awesome tyd gewees!
Kromdrif se terugvoer
Baie dankie, ek is bly julle het lekker gekuier in die Karoo.
Cecil F - Jul 2021
Algehele gradering
Rustige, stil atmosfeer met oorgenoeg plek en veilig vir kinders om rond te loop en fiets te ry. Die veldstappe was baie lekker en ons honde-kind was ook in sy wêreld gewees.
Kromdrif se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering, hoop julle kom kuier weer!
Henk L - Jun 2021
Algehele gradering
Ideale oornag verblyf.
Kromdrif se terugvoer
Ons is so bly julle het lekker by ons gekuier, ons hoop sommer om julle gou weer te sien.
Warm groete,
Hettie
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 14:00 - Adres: Vanaf die R354, Kromdrif-plaas, Middelpos, 8193, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom