Kransfontein
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: River-straat, Kraansfontein Landgoed, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kransfontein lê op die oewer van die Goukourivier, ongeveer 11 km vanaf Stilbaai na die binneland toe. Die plaas Kransfontein was oorspronklik verdeel tot die landgoed tot 'n olyfplaas ontwikkel is. Die lande wat grens aan die rivier word ook gebruik om lusern te groei wat by Riethuiskraal gebruik word.
Verblyf is beskikbaar in 6 eenhede wat regoor die plaas versprei is. Die eenhede spog met die sjarme van 'n outydse plaashuis vanwaar gaste die wonder van die Goukourivier vanad hulle drumpel kan aanskou. Vier van die eenhede is geskik vir 2 gaste, een van die eenhede is geskik vir 4 gaste en een van die eenhede het 3 slaapkamers wat geskik is vir 6 gaste. Elke eenheid het 'n privaat badkamer. 'n toegeruste kombuis, WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, en 'n gasbraai. Gaste het toegang tot die bosbraai-area op versoek en onder toesig.
Gaste kan die aand op die stoep met 'n braai geniet of die dag spandeer deur te sonbaai en die uitsig te geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Erhardt Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Jare op LekkeSlaap 3
Ligging
- River-straat, Kraansfontein Landgoed, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Kransfontein het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: River-straat, Kraansfontein Landgoed, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom